Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 21st August 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Sprokies mooi. Seker die mooiste deel van ons land.
. - 18th August 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is expensive, Blyde River Cabin Guesthouse should be but is not.
. - 17th August 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie mooi omgewing en natuur skoon, die pragtige berge wat die rustigheid gee.
. - 15th August 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
As jy van die Wildtuin hou, is dit die ideale oornagplek.
. - 7th August 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dorp is bietjie deurmekaar.
. - 6th August 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi in die omgewing.
. - 2nd August 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Skitterende toeristebestemming. Goeie koffie, koek en kos by die kuierplekke.
. - 1st August 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Kan beter bemark word.
. - 28th July 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige dorpie met so baie om te doen in die dorpie self en in die omgewing.
. - 27th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die paaie is fantasties! Die ligging van die gastehuis is loopafstand van die Spar en naby aan al die aantreklikhede.
. - 25th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ek weet nie veel van Phalaborwa nie. Dit was net 'n oornagbestemming om vroeg in die wildtuin in te gaan.
. - 24th July 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorpie, sentrale kern van die dorp nie te aangenaam nie, wil maar liewers jou inkopies doen in die dele op die buitewyke van die dorp. Gelukkig is daar 'n nuwe winkelsentrum wat baie hiermee help. Verder was dit baie aangenaam.
. - 22nd July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa slegs voordelig vir my omdat dit naby die wildtuin is. Ons besoek was te kort om 'n redelike opinie te kan gee. Dorp is tans droog met paaie vol slaggate.
. - 20th July 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
As jy gaan, koop vrugte in die omgewing. Dit is die moeite werd.
. - 19th July 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Not much to do in town. We enjoyed visiting the wildlife tours.
. - 17th July 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is an amazing place.
. - 17th July 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie lekker en baie mooi.
. - 14th July 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Heerlike weer, baie aktiwiteite. Ons sal graag weer gaan!
. - 14th July 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Lieflike omgewing! Pragtig! Ons eerste keer daar en sal graag weer wil gaan.
. - 12th July 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n pragtige plek, sal weer soentoe gaan.
. - 11th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Eetplekke wat op 'n Sondagaand oop is is moeilik bekombaar.
. - 10th July 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Interessante dorp, heeltemal te min gesien.
. - 10th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ons gebruik Phalaborwa as oorgangsplek tot die Krugerwildtuin en Mosambiek.
. - 9th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Indien jy jouself in Phalaborwa bevind, gaan besoek gerus die House of Amarula wat so 10 km min of meer buite Phalaborwa geleë is. Beste tyd om hulle te besoek is Jan en Feb wanneer dit amarula-tyd is.
. - 8th July 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet.
. - 5th July 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg and surroundings are a "must see"!
. - 29th June 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige omgewing. My bloed kook net oor die plek se geskiedenis.
. - 25th June 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Daar is baie plekke wat jy kan besoek en dinge om te doen!
. - 22nd June 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Never really got to see too much of Hoedspruit. Will have to go again to see the town more.
. - 15th June 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years.
. - 12th June 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Ons is afkomstig van Phalaborwa. Het al vorige kere nodig gehad om nood-akkommodasie te reël naby Tzaneen Medi Kliniek. Die Stables is die ideale opsie vir 'n onvoorsiene geleentheid.
. - 10th June 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die paaie is in 'n baie slegte toestand.
. - 6th June 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenerstburg is 'n goeie oorslaapdorpie en het ons nogal verras met sy uiteetgeriewe. Sal die dorp aanbeveel vir oorbly en dan vandaar af Magoebaskloof en die omgewing gaan besigtig as om in Tzaneen te oornag.
. - 1st June 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is klein, maar so sjarmant. Maak seker om by die brouery op Cheerio Lane in te loer. Almal is super vriendelik, heerlike kos en elke plekkie het 'n besondere atmosfeer en-/of 'n wonderlike uitsig.
. - 1st June 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige en skoon dorpie!
. - 31st May 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Mooi en lekker warm.
. - 29th May 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie mooi omgewing.
. - 24th May 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Ek is mal oor Dullstroom en Sabie. Hierdie was ons eerste besoek aan Haenertsburg en ek is eerlik as ek sê ons wil daar gaan bly! Die groot rede is omdat dit nog baie plattelands is en nie so gekommersialiseerd is soos die ander twee nie. Selfs die begrafplaas is mooi.
. - 22nd May 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Sal graag weer die omgewing besoek en meer tyd spandeer om alles te verken.
. - 17th May 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie goeie dorp en baie netjies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]