Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 13th May 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons het die naweek baie geniet. Sal beslis weer gaan maar ander verblyf soek.
. - 10th May 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
. - 5th May 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is fantasties.
. - 4th May 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Enjoyed our stay.
. - 2nd May 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker!
. - 2nd May 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die T-bone special by die Buffalo Pub & Grill is die stop werd!
. - 30th April 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorp en veral die omgewing naby Magoebaskloof.
. - 22nd April 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Sal enige tyd weer gaan.
. - 21st April 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Oulikste piepklein dorpie wat heeltemal te min/swak bemark word. Die mense is so vriendelik en die kos by Café Villa was onverbeterlik!Dit kan 'n 2de Clarens/Dullstroom wees want die omliggende Magoebaskoof is pragtig. Potensiaal vir aansienlik meer toerisme is verseker 'n waarskynlikheid as die area meer bemark en geadverteer word.
. - 19th April 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Mooiste berge, natuurskoon en rustigheid het my opgeval.
. - 13th April 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Dis 'n baie mooi omgewing het baie besienswaardighede.
. - 27th March 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is a beautiful place, and I will visit the town again.
. - 27th March 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi omgewing.
. - 23rd March 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Pizza by die Pot & Plough, bier by die kroegie in die hoofstraat, koffie by die boekwinkel, dip in die Debengeni-watervalle. Noem dit, Haenertsburg is 'n fantastiese naweekbestemming.
. - 23rd March 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorp.
. - 23rd March 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Die waterval was ook asemrowend en definitef die besoek werd en teen R10 per person is dit oor en oor die moeite werd! Ek moet net my onsteltenis uitspreek oor die groot Boabab boom wat nou nie meer heel is nie. Ons is baie vinnig begroet vir ons R25'e maar daarna was daar geen personeel of bestuur in sig nie. Die webtuiste laat jou glo dat jy n "koue drankie" kan geniet wat glad nie die geval is nie. Ek voel mense moet ingelig word van die werklike stand van sake asook die toestand van die boom en dat die R25'e om die boom te besigtig onnodig is.
. - 2nd March 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
I loved it.
. - 9th February 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Sal weer daarheen gaan.
. - 6th February 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Dis 'n oulike plekkie met baie potensiaal, maar ek dink nie die omgewing word goed genoeg bemark nie.
. - 1st February 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Die omgewing is pragtig, maar die middedorp is minder aangenaam.
. - 31st January 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Puik!
. - 24th January 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Daar is nie veel wat besienswaardig is in Tzaneen nie, maar in die omgewing is daar baie om te doen en dit is pragtig. Dié deel van ons land word nie genoeg as 'n toerismebestemming aan die oorsese mark bemark nie.
. - 11th January 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Goed geleë.
. - 5th January 2017
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
Balule is 'n Groot 5-natuurreservaat. Dit is nie die tipe plek waar jy kan uitklim en rondwandel nie.
. - 4th January 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Baie plekkies om te besoek en dinge om te doen.
. - 3rd January 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Besonderse dorp in die Laeveld met goeie geriewe en verblyfopsies in die omgewing.
. - 31st December 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
The roads are in need of a fix.
. - 27th December 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Lekker dorp vir etes en inkopies. Ons het dit skoon en netjies gevind. Nie veel besienswaardighede nie, maar naby genoeg aan Hoedspruit en dies meer waar daar baie aksie is. Die dorp se ligging maak dit moontlik om die Krugerwildtuin vir goedkoper te besoek deur in die dorp oor te slaap en dan as dagbesoekers die park te besoek. Ons het 2 nagte by Letaba Ruskamp oorgebly en die omgewing tussen Phalaborwa en Letaba was asemrowend - nie so besig soos die suide nie, maar tog volop wild en aksie.
. - 23rd December 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Uitstekende plek om te ontspan.
. - 15th December 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
It is a pleasant place to visit, I will still recommend it to my friends and family.
. - 12th December 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Super to visit Kruger Park, and the Amarula factory.
. - 12th December 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Beautiful environment.
. - 9th December 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie drukkend en warm, maar 'n mooi omgewing om te verken, veral die Canopy Tour!
. - 8th December 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Fantasties, klein dorpie en almal is vriendelik.
. - 4th December 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Central point for visiting the Kruger or some attractions around the area.
. - 2nd December 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is a wonderful small town with so many things to do. Whatever you do, try the bread from Foodzone. Freshly baked everyday.
. - 28th November 2016
staying in Haenertsburg , Lowveld
Dis baie rustig met 'n keuse van goeie eetplekkies in en om die natuurdorpie. Die winkelsentrum lawaai baie, bly weg!
. - 25th November 2016
staying in Tzaneen, Lowveld
. - 25th November 2016
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming.
. - 21st November 2016
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dis 'n pragtige, skoon dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]