Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld
Rated 4.3 out of 5 based on 936 reviews.
"Die omgewing het altyd baie om te doen en sien. Ideale toerisme bestemming."
"Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment."
"Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd."
"Ek is vir die eerste keer in my lewe hier en is baie beïndruk deur vriendelike mense en diens."
"Hoedspruit as 'n basis vir omliggende attraksies is goed, maar bied nie self genoeg om 'n mens besig te hou nie."
"Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel"
"Die dorp self is nou seker nie eintlik 'n toeriste attraksie tensy jy belangstel in oopgroef myne. Maar met Kruger om die draai 'n ideale oornagplek."
"Ons het spesifiek gegaan om die MBT te ry en was baie teleurgesteld. Die roetes word glad nie na gekyk nie en het 'n paar keer verdwaal omdat dit nie behoorlik gemerk is nie. Sal definitief nie weer daar gaan ry nie maar die onus val op Magoebas Tourism en nie noodwendig Sequoia nie. "
"Tzaneen is baie mooi en die mense is vriendelik. Ons het by Caffe Villa in Haenertsburg gaan eet en dit was voortreflik. "
"Pragtige, onbekende dorpie. Rustig met mooi, interessante winkeltjies en uitstekende restaurante. Naby, maar nie op die groot pad. "