Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
. - 23rd December 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie warm, maar was so so lekker plek en restaurante was goed, alles te vinde.
. - 22nd December 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Veilig, lekker eetplekke en beste klimaat.
. - 21st December 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
'n Pragtige en rustige plek waar ons lekker geëet het by Villa-Cafe.
. - 12th December 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi area.
. - 11th December 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Dit is baie warm, maar die bosveld wat orals is wanneer mens rond ry was baie anders as wat die kinders aan gewond is en almal het dit geniet.
. - 11th December 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Dit is baie gerieflik met al die winkels om aankope te doen vir die naweek.
. - 5th December 2017
staying in Lowveld
Will visit it again.
. - 1st December 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Gaan dit beslis 'n jaarlikse instelling maak om die omgewing te besoek.
. - 30th November 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie geniet.
. - 18th November 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa bly die beste bosveld tuiste.
. - 16th November 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Picturesque.
. - 13th November 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Kan doen met beter restaurante.
. - 13th November 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Gek oor Hoedespruit, so lekker plekkie.
. - 8th November 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker eetplekke, lekker aktiwiteite.
. - 6th November 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorpie. Dit was my eerste besoek.
. - 30th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mal oor die area en sy mense en het lekker gebly.
. - 29th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige wêreld.
. - 23rd October 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Neat town. Lots to do! Friendly people.
. - 23rd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Has potential.
. - 16th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Heerlike weer om in te ontspan.
. - 15th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Mense het baie vriendelik en behulpsaam voorgekom.
. - 14th October 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtig en aan te beveel by enige belangstellende.
. - 12th October 2017
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
The roads are bad, you need a 4x4 or vehicle with high clearance.
. - 10th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Lieflike dorpie en lekker plekkies om te gaan sien.
. - 10th October 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Oulike plek met heerlike klimaat en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Kan iets doen aan rommel wat die wêreld vol lê.
. - 9th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Breathtaking views.
. - 9th October 2017
staying in George's Valley, Lowveld
Absoluut asemrowend!
. - 9th October 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Daar is so baie te sien en te doen, ons land is pragtig! Die wildtuin is om die draai en die Blyderivierdam is 'n ongelooflike ervaring.
. - 6th October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Wonderlike omgewing.
. - 3rd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
It is so beautiful.
. - 3rd October 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Dit is jammer dat die fees nie beter bemark word nie. Was toevallig die naweek in Haenertsburg vir 'n troue en het toe uitgevind van die fees. Dit was aangename ervaring en die inwoners laat almal baie welkom voel.
. - 2nd October 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Dit is 'n baie mooi omgewing! Volgende keer sal ons langer kuier!
. - 30th September 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Naby aan die wildtuin.
. - 27th September 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Vriendelike mense.
. - 26th September 2017
staying in Hoedspruit, Lowveld
Safe and secured holiday destination.
. - 26th September 2017
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die dorp self is bietjie verwaarloos en mens probeer dit maar vermy deur liewers by die Spar inkopies te doen. Daar is baie rondlopers wat enkellopendes en ouer persone twee keer sal laat dink om veral saans die area te voet te leer ken.
. - 26th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtig.
. - 25th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Beautiful surrounding scenery just outside of Tzaneen! Definitely worth exploring some more!
. - 25th September 2017
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n pragtige plekkie, ons het die dorpie baie geniet.
. - 18th September 2017
staying in Haenertsburg , Lowveld
Oulike plekkie nog nie so goed nie, maar amper soos Clarens in die Vrystaat.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]