Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 937 reviews.
Alta F. - 10th January 2015
staying in Mossel Bay
Kaai 4 en Le Perron 'n moet om te besoek!
Chantal V. - 8th January 2015
staying in Diaz Beach, Mossel Bay
Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef.
Dirkie L. - 7th January 2015
staying in Mossel Bay
Pragtige plek!
Lehanne C. - 4th January 2015
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Mossel bay is a fabulous little town,,, great shops and places to enjoy a good meal!!!!
Lita C. - 2nd January 2015
staying in Mossel Bay
Mossel Bay is an awesome place to have a holiday at, there were many things to do and the prices were reasonable.
Schalk V. - 30th December 2014
staying in Mossel Bay
Pragtige en gewilde vakansie-bestemming. Ons sal graag meer van Mosselbaai wil beleef met 'n volgende besoek.
Jacques H. - 28th December 2014
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
I noticed the CID (city improvement district) personnel walking the streets. They went about their work very tactfully and professionally. They seem to be doing a great job, well done, keep it up.
Tienie G. - 17th December 2014
staying in Mossel Bay
Baie lekker in verlede by Perna-Perna en Hartenbos Inn gebly. Goeie weer en pragtige strande.
Tania F. - 11th December 2014
staying in Mossel Bay
Geniet Hartenbos/Mosselbaai baie.
Kobus O. - 10th December 2014
staying in Mossel Bay
Uitstekend.
Magda W. - 8th December 2014
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Mosselbaai het 'n ryke geskiedenis wat nie verlore mag gaan nie.
Joan J. - 28th November 2014
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n pragtige vakansiedorp.
Riana K. - 6th October 2014
staying in Mossel Bay
Pragtige skoon plek. Wel gedaan!
Johan R. - 5th October 2014
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Perfek!
Elzaan D. - 1st October 2014
staying in Mossel Bay
Mal oor Mosselbaai. Heerlike plek!
Deon K. - 31st August 2014
staying in Mossel Bay
Alles wat mens nodig het, is in en om die omgewing. Baie sentraal met baie om te doen en redelik naby baie van die besienswaardighede.
Louisa S. - 21st August 2014
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Die oord self was baie veilig. Die diens is uitstaande!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com