Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1714 reviews.
Susan P. - 15th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Ons was al verskeie kere daar ... 'n mens weet wat jy gaan kry!
Kotie B. - 14th March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n lieflike dorp met vriendelike mense. Ons het die Boeremark wat op Saterdae gehou word baie geniet.
Amanda M. - 13th March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Oulike dorpie en lieflike strand.
Sakkie W. - 10th March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Word aanbeveel - dis 'n wonderlike vakansiedorp.
Lelani D. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi en skoon! Vriendelike mense en skoon strande.
Willie F. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mooi uitsig. Rustig en ontspanne omgewing.
Johan P. - 6th March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie lekker vakansiebestemming - naby George, Knysna en Mosselbaai.
Yolandie W. - 6th March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n vakansieplek na ons hart - ons kan nie ons lewens sonder vakansies daar voorstel nie!
Dawie F. - 3rd March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Super great. Will visit again and again.
Johan D. - 2nd March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die nuwe uitleg van die winkelkompleks en park aan die seefront is waarlik 'n belewenis wat aan alle ouderdomme se behoeftes voldoen. Opritte vir rolstoele en ons ouer garde tot glywurms vir die jonges.
Marchelle H. - 2nd March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Dit was my eertse besoek in die omgewing en sal beslis in die toekoms weer terugkom.
Andre R. - 1st March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Soms wens 'n mens daar was 'n winkel nader om gou oor te hardloop vir 'n koeldrank, maar Hartenbos is 'n puik omgewing met baie om te doen.
Riaan H. - 1st March 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige dorp, voel egter soos die doodnormale 'elke-dag'-bestemming van my eie tuisdorp. Vakansie-gevoel ontwikkel egter sodra Mosselbaai in sig is! Waterfront is die enigste werklike pluspunt!
Willie B. - 27th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
"Awesome", skoon strande en die mense is vriendelik.
Mervan D. - 24th February 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties.
Tracy B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay
Lieflike vakansiebestemming en natuur.
Nadya B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe.
Nanette V. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie skoon dorpie en toeganklik vir toerisme.
Marianne L. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie mooi skoon en beslis 'n goeie vakansiebestemming.
Braam G. - 22nd February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die enigste teleurstelling is die feit dat daar 'n plakkerskamp op Diazstrand is en die strandlopers (vakansiegangers) aangerand en beroof word in die omgewing van die rotse. Lekker Afrikaanse en vriendelike gemeenskap. Ek sal dit geniet om daar te gaan bly of vakansie te hou. Die polisie moet net die misdadigers verwyder uit die omgewing.
Gerald K. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr.
Jan-hendrik F. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet.
Ansophie N. - 20th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Oulike area.
Michelle S. - 19th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ons kom al jare in Hartenbos en hoe die hele strandfront verander het is iets om aan gewoond te raak, maar dit is seker vir veiligheid so verander, maar vir kinders is daar nie meer soveel om te doen soos vroeƫr nie. 'n Mens word nou gedwing om Diaz toe te ry vir vermaak.
Amanda L. - 18th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Uitstekend.
Linda B. - 16th February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie!
Sanet S. - 15th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ongelooflike skoon en vriendelike plek.
Carl M. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Not to be missed!
Claudette D. - 14th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Normally book in Hartenbos. From there you can travel to do sightseeing.
Elrick B. - 13th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie mooi omgewing.
Jurgen S. - 12th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
As jy lief is om met hout te braai, bring maar jou eie, anders braai maar met charcoal.
Amanda B. - 12th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtig!
Melanie S. - 9th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die nuwe verwikkelinge het 'n heel ander effek op Hartenbos.
Susan K. - 8th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Baie vir kinders om te doen. Die ideale vakansieverblyf vir families.
Alan F. - 6th February 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Een van die beste in die land.
Louis C. - 6th February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Pragtig, mooi, veilig.
Dawie B. - 4th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Lekker!
Deon S. - 4th February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Die parkering was toe nie 'n probleem soos wat deur openbare media berig was nie.
Charles B. - 3rd February 2017
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Rustige atmosfeer en heerlik om daar vakansie te hou.
Diana M. - 2nd February 2017
staying in Mossel Bay
Lieflike plek - ek woon hier.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com