Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.58 out of 5 based on 406 reviews.
Mariaan V. - 17th April 2020
staying in Paarl
Asemrowend mooi en gasvry.
Romy V. - 1st April 2020
staying in Lemoenkloof, Paarl
Heel goed.
Stephanus S. - 16th March 2020
staying in Paarl
Sien sterre.
Estelle D. - 16th March 2020
staying in Paarl
Dis 'n mooi dorp met heelwat plekke naby vir toerisme en ook nie te duur nie.
Alta V. - 16th March 2020
staying in Paarl
Lieflike dorp.
Cornel S. - 15th March 2020
staying in Paarl
Mooi!
Izell R. - 9th March 2020
staying in Paarl
Ek gee die Paarl 4 sterre, maar die omgewing 5 sterre. Wynliefhebbers het seker 3 weke nodig in die omgewing! Die ou geboue wat mooi onderhou word, die wingerde, die passe en die berge maak hierdie area sprakeloos mooi.
Nadia B. - 8th March 2020
staying in Paarl
Die kuier werd.
Joanne B. - 24th February 2020
staying in Paarl
Mooiste dorp.
Lezanda B. - 23rd February 2020
staying in Paarl
Pragtige dorp.
Ruby S. - 17th February 2020
staying in Paarl
Baie mooi. Ek dink julle moet op julle web sê dat Paarl tussen sekere maande die warmste plek in die land is! Dan sou ek gekyk het dat ek 'n plek het met lugreëling. Dit was 38ºC 20:30 in die aand!
Teresa-ann R. - 14th February 2020
staying in Hoog-En-Droog, Paarl
Dit is 'n sentrale, veilige are om te besoek, goed geleë en naby aan al die nodige hoofpaaie, winkels, restaurante en besighede.
Theswill B. - 14th February 2020
staying in Paarl
Die beste dorp ooit.
Jaco N. - 11th February 2020
staying in Paarl
Is 'n baie lekker dorp en sal weer terugkeer na die wynroetes en aktiwiteite.
Wayne F. - 10th February 2020
staying in Paarl
Too hot for me.
Theswill B. - 6th February 2020
staying in Paarl
Ek verhuis sommer, Paarl is een van die dorpe wat ek hoog aanslaan.
Lizelle V. - 4th February 2020
staying in Paarl
Wees gewaarsku dit is baie warm daar.
Elsa K. - 3rd February 2020
staying in Paarl
Nee, geen probleme.
Amanda S. - 1st February 2020
staying in Paarl
Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland.
Pieter R. - 20th January 2020
staying in Courtrai, Paarl
Paarl is 'n historiese dorp met baie geskiedenis.
Mariana J. - 16th January 2020
staying in Paarl
Die Paarl is 'n pragtige dorp met 'n heerlike plattelandse gevoel, daar is baie doendinge en die mense is hulpvaardig en vriendelik.
Abdries V. - 14th January 2020
staying in Paarl
Omdat my familie daar woon, kom ons uit die aard van die saak baie daar. Ons het die Paarl nog altyd as vriendelik en natuurlik geskiedkundig gevind. Daar is legio te doen om die Paarl te ervaar vir wat dit is.
Tracy W. - 13th January 2020
staying in Paarl
Ek het baie van die Paarl gehou.
Chanell L. - 12th January 2020
staying in Paarl
So baie om te doen.
Johan K. - 9th January 2020
staying in Paarl
Baie nice dorp en skoon.
Verinique C. - 4th January 2020
staying in Paarl
It's an absolute beautiful place, gosh everyone is so friendly.
Valdez P. - 3rd January 2020
staying in Paarl
Pragtige dorpie!
Noddy S. - 3rd January 2020
staying in Paarl
Fantastiese eetplekke.
Chenille D. - 2nd January 2020
staying in Paarl
Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place.
Merle C. - 31st December 2019
staying in Paarl
Very quiet place.
Ingrid H. - 30th December 2019
staying in Paarl
Heerlike bestemming met outydse sjarme.
Marthie C. - 27th December 2019
staying in Paarl
Asemrowend.
Jackie E. - 25th December 2019
staying in Paarl
Love die Paarl. Dis ideaal wanneer 'n mens stad toe wil gaan, maar nie in die stad wil bly nie.
Linda O. - 20th December 2019
staying in Paarl
Die moeite werd om te besoek.
Christopher M. - 19th December 2019
staying in Paarl
Baie baie mooi.
Bettie E. - 27th November 2019
staying in Courtrai, Paarl
Stil woonbuurt, rustig en veilig.
Lee-ann S. - 26th November 2019
staying in Paarl
Paarl is 'n baie besonderse mooi dorp Daar is sy meer historiese kant, sy meer luukse kant, sy normale kant en sy plaas-kant. 'n Wenner om net uit die stad te ontsnap.
Lizet E. - 23rd November 2019
staying in Paarl
Besondere mooi dorp, met soveel natuurskoon. Baie om te doen en te sien.
Gizelle W. - 19th November 2019
staying in Paarl
Paarl is one of the most beautiful places in the Western Cape.
Olga C. - 18th November 2019
staying in Lemoenkloof, Paarl
Rustig, skoon en netjies met alles wat nodig was vir 'n baie aangename besoek aan die Paarl.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com