Verified Reviews of Southern Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southern Drakensberg

Rated 4.37 out of 5 based on 231 reviews.
Maria Angela V. - 20th August 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg en omgewing is pragtig!
Vittorio L. - 20th August 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
We can't wait to go back.
Armand S. - 13th August 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Rustige plekkie. Na aan die natuur. Ontsnapping van die lewe se gejaag.
Lisanne H. - 13th August 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Best place to stay if you want to visit Sani Pass.
Hennie M. - 13th August 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Baie mooi plekkie met heelwat om te doen en sien. Natuurlik is Sani Pas een van die groot aantrekkings!
Trish K. - 12th August 2018
staying in Southern Drakensberg
Just love that side of the world, so much so we will be retiring there shortly.
Geja H. - 20th July 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Ideale oornagstop voor jy die Sanipas aanvat.
Bernadette L. - 17th July 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk.
Abraham Jacobus D. - 10th July 2018
staying in Southern Drakensberg
Ongekende asemrowende natuurskoon om gereeld besoek te word.
Wouter S. - 10th July 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Mooi ou dorpie. Sanipas sommer baie naby. Op en af met gewone dubbelkajuit bakkie. Grenspos was vriendelik. Yellow Lemon Tree kan ek beslis aanbeveel. Lekker geëet. Kos heerlik atmosfeer en diens ook.
Colette N. - 9th July 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die omgewing is pragtig! Ons het die Sani-pas gaan ry en dit was werklik 'n ongelooflike ervaring om tot by die Lesotho grenspos te ry. Lemon Tree is die oulikste koffie-kroeg/restaurant en hulle diens en kos was beslis een van ons hoogtepunte. Hierdie kuiertjie was vir ons 'n eenmalige besoek. Ons wou graag ons kinders die omgewing gaan wys, maar ek dink nie ons sal Underberg weer besoek nie.
Jaco E. - 9th July 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Pragtige uitsigte net buite die dorpie.
Nadine N. - 3rd July 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Lekker oorblyplek op pad na Sani.
Johan P. - 3rd July 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Daar is maar nie te veel om te doen nie, dit was net vir ons 'n stop Lesotho toe.
Emile L. - 2nd July 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Beste plek as jy die natuur wil aanvoel.
Monica S. - 29th June 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is 'n pragtige bestemming met soveel om te sien en te doen. Ons sal graag weer hier wil kuier.
Michelle S. - 29th June 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Dis 'n spookdorpie, maar die Sanipas is 'n moet!
Helene A. - 28th June 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Pragtig.
Jodie D. - 22nd June 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely little town. A nice escape from the busy cities.
Theo O. - 2nd June 2018
staying in Southern Drakensberg
Baie mooi en stil omgewing.
Rita T. - 19th May 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Dit wat ons gesien en beleef het was lekker. Ons het net oornag so ons het nie baie kon sien nie. Fietsry en visvang glo ek kan jou daar besig hou.
Deon B. - 16th May 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die dorpie is te besig en daars nie baie aanwysings nie. Dit kan nogal help. Please fix the potholes!
Martelise L. - 14th May 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Pragtige dorpie met genoeg om te doen by plekke rondom die dorp. Sentrale dorpie om in te bly en dan verder rond te ry.
Otto N. - 4th May 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Dorp lyk heel gaaf. Ons was te kort daar om dit behoorlik te geniet, maar gaan weer terug soontoe.
Elsje V. - 2nd May 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
So baie om te doen en sien in die omgewing. Sal moet terugkom!
Johan D. - 1st May 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Oulike en geskiedkundige plekkie, net te min tyd gehad om alles te verken. Ons Sani Paas uitstappie was puik.
Estie S. - 16th April 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie mooi dorpie.
Jan V. - 4th April 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Loved the mountains! Beautiful!
Brenda B. - 23rd February 2018
staying in Kokstad, Southern Drakensberg
Sal graag weer Kokstad wil besoek.
Tanya V. - 7th February 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie goed om te doen in Underberg. Een winkelsentrum. Mooiste uitsigte op die berg. Lekker en rustige wegbreek.
Jan Duvekot H. - 22nd January 2018
staying in Southern Drakensberg
Prachtig natuurgebied met goed gemarkeerde wandingen. Ideaal voor vogelliefhebbers.
Cheandrie M. - 18th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Jy sal jou hart verloor in Underberg.
Helga V. - 15th January 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Vir seker die moeite werd! Ons gaan vir seker terug. Daar is nog baie wat ons nie gesien het nie!
Braham B. - 12th January 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Himeville is 'n baie klein en pragtige dorpie met min fasiliteite. Underberg (5,6 km vanaf Himeville) is die aangewese dorpie om enige aankope te doen. Ons sal maklik weer in Himeville gaan woon.
Chris-marié M. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word.
Derrick L. - 9th January 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag.
Peregrine J. - 9th January 2018
staying in Kokstad, Southern Drakensberg
Kokstad self is nie juis 'n toeristedorp nie, maar die omgewing is ongelooflik mooi!
Wendy A. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Very quiet place. Not may shops.
Shakoor S. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely hot days and cool nights during summer.
Thalene G. - 8th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Beautiful, beautiful, beautiful!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com