Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Dis 'n vissermansdorpie so daar is nie veel om te doen nie maar as jy net 'n rustige vakansie wil hê is die plek perfek."
"Pragtige dorpie maar die strande is vuil baie vuil, plastiek, hoenderbene, en vuil gemors lê rond. Min asblikke in sig op strand. Die hoë misdaadgevalle maak my bekommerd. "
"Sedgefield se ligging is ideaal - veral vir diegene wat wil ontsnap van stadsgewoel. Knysna en Plettenbergbaai is naby genoeg vir heerlike daguitstappie sowel as George en Mosselbaai. Daar is heelwat om te doen ook vir die avontuurlustiges. Strande is skoon en nie miernes van bedrywighede nie. "
"Beautiful venue. Horrible service. As it's clear new holiday goers don't get treated the same as their long standing "20 year clients"."
"Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand."
"Meer restaurante kan oop wees vir aandete (verskeidenheid). Daar was slegs 2 oop."
Van Riebeeckstrand, Western Cape
C'est La Vie Self Catering Apartment"Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet. "
"Perfekte ligging om van te reis en alles wat die Kaap bied te kan geniet."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Western Cape
Lady Loch Country House & Spa"Lieflike area, met Paarl naby en historiese besienswaardighede."
"Heerlike geëet by die 4 Sheep restaurant! Beaufort-Wes raak nou meer as net 'n oorstopplekkie - daar is ongelooflike mooi ou huise."
"Pragtige uitsig oor die Karoo en sterre was asemrowend helder - sal definitief weer kom kuier!"
"Ongelooflike plek. Sal volgende keer 'n plekkie teen die see bespreek. Ek is definitief volgende jaar weer terug."
"Great, geen groot toeloop op strand nie en almal in die omgewing baie vriendelik en tegemoedkomend teenoor almal."
"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."