Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
Minx A. - 28th October 2020
staying in Sodwana Bay, Zululand
‘n Baie klein plekkie waar die beeste in die pad afgedrentel kom terwyl jy ontbyt eet. Fantasties!
Helga G. - 26th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place.
Bruce R. - 25th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
All activities are expensive, a tourism based destination.
Sandra R. - 23rd October 2020
staying in Richards Bay, Zululand
Richards Bay, doesn't have much for the children to do.
Tina M. - 19th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
It is a nice and good place to visit as it has sea and wild animals, I really enjoyed myself there.
Louwra S. - 17th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Moet te ver ry om by enige strand uit te kom.
Lindie H. - 15th October 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Lieflike mooi skoon plekkie. Rustig en baie stil. Aangenaam ontvang en behandel.
Gideon V. - 14th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark.
Nico B. - 12th October 2020
staying in Hluhluwe, Zululand
Baie mooi wildtuin met baie mooi piekniekplekke.
Willem D. - 12th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!
Cassandra N. - 12th October 2020
staying in Pongola, Zululand
The area was a little windy at night causing a lot of noise with the tent but otherwise it’s a lovely place to visit
Sarel C. - 10th October 2020
staying in Mtubatuba, Zululand
Vriendelike mense. Behulpsaam en tegemoetkomend.
Stephanus T. - 10th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Lieflike dorp wat ingestel is om toeriste te bederf en dit is deel van 'n wildreservaat.
Elsje P. - 9th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Best of the best!
Willie V. - 8th October 2020
staying in Richards Bay, Zululand
Nie veel om te doen in Richardsbaai nie. Ons het vir ons kinders gaan kuier.
Muller D. - 6th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Ek sal nie aanbeveel dat mens in die aand buite die dorp gaan ry nie weens ander mense wat baie gevaarlik ry.
Steven J. - 6th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Very fun town with loads to get out and do.
Janelle M. - 6th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
The best little town that has so much to offer!
Mieke C. - 6th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Heerlike bestemming as jy op soek is om die natuur, bos en groot 5 te ervaar, heelwat aktiwiteite om te doen.
Roger D. - 5th October 2020
staying in St Lucia, Zululand
A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready.
Fanie G. - 4th October 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Wat 'n wonderlike plek!
Awie L. - 3rd October 2020
staying in St Lucia, Zululand
It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay.
Mlamuli P. - 2nd October 2020
staying in St Lucia, Zululand
It’s a lovely small town. Great boat rides and game drive to Hluhluwe. Not much to do for the adrenalin junkies. But great place to disconnect and be one with nature.
Lynelle S. - 1st October 2020
staying in St Lucia, Zululand
Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!
Ina P. - 1st October 2020
staying in Richards Bay, Zululand
Netjiese dorp.
Louise V. - 30th September 2020
staying in Sodwana Bay, Zululand
As jy 'n duiker of 'n hengelaar is dan is dit die plek vir jou.
Tsepo L. - 30th September 2020
staying in St Lucia, Zululand
Great place for a peaceful weekend or holiday.
Riguard D. - 29th September 2020
staying in St Lucia, Zululand
Is 'n tipiese vakansiedorp. Wanneer toeriste in kom is die prys hoër as normaal. Besighede wat kontant werk alleenlik was 'n probleem. Vele kere met rooi gesig uit stap omdat hulle net kontant vat. Bank wat nie gewerk het nie.
Khethiwe M. - 28th September 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Your town/city is quietly, neat and lovely.
Willie S. - 28th September 2020
staying in St Lucia, Zululand
Baie stil en rustig.
Philip N. - 28th September 2020
staying in Sodwana Bay, Zululand
Lieflike strand en kuierplek vir familie.
Ane V. - 28th September 2020
staying in St Lucia, Zululand
Nie regtig 'n Desembervakansie-dorp met kinders saam nie, maar 'n lekker wegbreek vir 'n lang naweek.
Monique B. - 28th September 2020
staying in Richards Bay, Zululand
Publieke strand-areas moet onderhou en daagliks skoongemaak word.
Johanna R. - 27th September 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Ek sal vir seker weer Mtunzini besoek. So 'n mooi skoon en rustige dorpie. Wat 'n voorreg om vir 'n paar dae deel van die dorpie te kon wees.
Marthunis F. - 27th September 2020
staying in St Lucia, Zululand
Baie skoon strande, en goeie eetplekke. Dorp baie skoon en veilig. Wildritte baie goed.
Frieda D. - 21st September 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Strand is nie so toeganklik nie.
Jan E. - 13th September 2020
staying in Richards Bay, Zululand
Skoon en netjies.
Riekie D. - 26th August 2020
staying in Zululand
Baie mooi. Pongolapoort-dam en omgewing is besonders mooi.
Nadia C. - 3rd May 2020
staying in Zululand
Love the wildlife!
Ilse B. - 16th March 2020
staying in Mtunzini, Zululand
Pragtige plek! Die diens by restaurante (Clay Oven - hul pizzas is besonders, Fat Cat en die Golf Club - hulle chips en 8 massiewe prawns is heerlik!) was puik. Palm Grove Forest met die rooiknyper-krappe en Raffia Palms moet besoek word, dis uniek. Die strand is groot en oop en lok 'n mens uit om net verder en verder te stap.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]