Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 28th May 2017
staying in Estcourt, Drakensberg
A nice city close from the Drakensberg National Parks.
. - 25th May 2017
staying in Himeville, Drakensberg
Baie klein dorpie. Nie baie om te doen nie. Ideaal vir een of twee nagte.
. - 25th May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Baie oulike plekkie in die mooiste natuurskoon!
. - 15th May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Little bit of heaven on earth.
. - 10th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie lekker dorpie met vriendelike mense, the Windmill Pub & Grill was ons gunstellinguithangplek waar ons honde welkom was vir ontbyt op die gras.
. - 9th May 2017
staying in Bergville, Drakensberg
Die omgewing is fantasties, mooi voetslaanroetes en skitterende natuur.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is baie goed geleë. Ons het verskeie plekke kon besoek sonder om ure aaneen hoef te ry. Sal baie graag weer daar wil besoek aflê.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Geen kruidenierswinkel beskikbaar nie, so neem jou eie saam.
. - 5th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
The town itself offers little. Pleasant dorp to walk-about with 3 or 4 very pleasant restaurants and eateries, very close to excellent hikes and day walks and a lovely scenic 20 min trip to Clarens and Golden Gate National Park, as well as the cherries in Fickburg and the border is 9 km away.
. - 4th May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorp bied nie veel nie maar daar is pragtige natuurskoon en historiese besienswaardighede in die omgewing.
. - 3rd May 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n oulike, stille dorpie vir 'n rustige vakansie. Dit is naby aan Clarens, Ficksburg en Golden Gate.
. - 3rd May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtig in die herfsseisoen!
. - 2nd May 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg-omgewing is pragtig, dis regtig 'n baie mooi gedeelte van die land en die natuurskoon is asemrowend, die dorpie self bied alles wat n mens benodig. Sal definitief weer eendag teruggaan.
. - 27th April 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die omgewing is pragtig en dit is naby genoeg aan Clarens, Golden Gate en Ficksburg om dié plekker ook te verken. Ons het heerlike wafels en koffie by die Fouriesburg Country Inn geniet en 'n middagete by die Plaas Stoep-restaurant.
. - 26th April 2017
staying in Underberg, Drakensberg
We love Underberg and surroundings. Beautiful, small town and very friendly people. We always have a lovely stay in and around Underberg.
. - 21st April 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtige dorp.
. - 16th April 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Asemrowend mooi! Lekker stil en rustig.
. - 13th April 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie rustig, veral vir iemand uit die stad!
. - 13th April 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige area in ons land.
. - 12th April 2017
staying in Estcourt, Drakensberg
Indien jy op die R600 ry is daar baie besienswaardighede.
. - 5th April 2017
staying in Winterton, Drakensberg
Winterton is 'n pragtige dorp en omgewing.
. - 1st April 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Would recommend The Ole Duck, which is nearby, for treats and lunches.
. - 31st March 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Die Sanipas is 'n moet.
. - 29th March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Asemrowend.
. - 25th March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg het baie basiese fasiliteite. Neem maar kruideniersware saam. Die "general dealer" op Fouriesburg het baie beperkte keuses. Daar is restaurante en slaghuis wat goed lyk, alhoewel ons dit nie besoek het nie. Naaste inkopies is Bethlehem, Clarens of Ficksburg (50 km weg).
. - 25th March 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Heerlike plek vir 'n aangename wegbreeknaweek.
. - 25th March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein, maar oulike plekkies om te eet.
. - 24th March 2017
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Asemrowend, kalm en voedsel vir die siel.
. - 23rd March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Loved Fouriesburg, it's really close to Lesotho and a great place to visit.
. - 23rd March 2017
staying in Bergville, Drakensberg
Daar is baie besienswaardighede in die omgewing. Dit voel veilig met baie verskillende opsies om van te kies.
. - 23rd March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie min tot geen winkels oop na-ure in Fouriesburg.
. - 16th March 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek.
. - 16th March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Gaan al vir meer as 25 jaar ten minste twee keer per jaar soontoe.
. - 12th March 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
It may not be everyone's cup of tea, but I prefer Fouriesburg to the more touristy Clarens when visiting the region.
. - 11th March 2017
staying in Bergville, Drakensberg
Dit is 'n baie goeie toeristebestemming en 'n heerlike plek om te ontspan.
. - 10th March 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Not much to do for the more mature guests.
. - 3rd March 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Lieflike vallei, met verskeie verblyf- en ontspanmoontlikhede
. - 24th February 2017
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lekker rustig en naby genoeg aan Clarens en Golden Gate.
. - 16th February 2017
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Vallei kan dalk ekstra winkeltjies oopmaak vir toeriste.
. - 16th February 2017
staying in Underberg, Drakensberg
Baie mooi omgewing, baie om te sien.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]