Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1182 reviews.
. - 13th January 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Daar is soveel om te doen, regtig baie lekker.
. - 11th January 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Vriendelike dorpie.
. - 7th January 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie klein, plat dorpie, daar is wel 'n paar oulike restaurante en koffieplekkies. Baie rustig.
. - 7th January 2016
staying in Underberg, Drakensberg
It was close to town as well as places of interest. However I would like to see more entertainment for the kids.
. - 4th January 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Dorp vol geskiedenis, karakter en baie potensiaal, maar kies verblyf baie goed.
. - 4th January 2016
staying in Underberg, Drakensberg
Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë.
. - 4th January 2016
staying in Winterton, Drakensberg
Nodige winkels beskikbaar.
. - 4th January 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dis naby Clarens en Ficksburg.
. - 4th January 2016
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Die roofvoëlvertoning was 'n hoogtepunt. Ongelukkig kon ons nie veel gaan stap nie (my vrou het haar rug beseer kort voor ons vertrek), maar dit het nie veel afbreuk gedoen aan die genot en ontspanning van die vakansie nie. Dit beteken maar net ons moet weer soontoe gaan!
. - 2nd January 2016
staying in Model Kloof, Drakensberg
Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik.
. - 1st January 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Country Inn in Fouriesburg is 'n moet sien en hulle kos is heerlik.
. - 1st January 2016
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg het mooi ou geboue, maar moet meer die Clarens roete gaan om toeriste te trek. Sal sin vir hulle maak om die 2 dorpe te "link" en nie elkeen sy eie ding wil doen nie. Daar is so baie wat hulle saam kan bied.
. - 28th December 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige klein geskiedkundige dorpie. Moet nooit hierdie klein dorpies onderskat nie. Soveel geskiedenis en gasvryheid. Pragtige natuurskoon in die omgewing. Prysloos.
. - 24th December 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
'n Oulike en rustige plattelandse dorpie.
. - 21st December 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Het gaan eet by Plaasopstal en dit was 'n baie aangename ervaring.
. - 20th December 2015
staying in Estcourt, Drakensberg
Ons het geen tyd gehad om die omgewing te gaan sien nie.
. - 15th December 2015
staying in Drakensberg
Altyd fantasties! Baie jammer dat paaie nie in stand gehou word nie sodat plekke soos Injasuthi onbereikbaar is met 'n gewone voertuig. Die Drakensberge is wêrelderfenisterrein maar word nie as sulks bestuur nie.
. - 7th December 2015
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person.
. - 3rd December 2015
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Puik toeristebestemming...hoogs aan te beveel.
. - 26th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Lekker kroeë.
. - 26th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Ek was verras met die oulike winkels - geboue waar Die Kaktus is. Ek het ook gehoor dat die aspersies so goedkoop is by die Kaktus (R20) vir 'n kilogram, maar ongelukkig het die trok nooit die Saterdag (selfde dag as Kersiefees) afgelewer nie - ek dink dit sou 'n gulde gleentheid gewees het om besigheid te maak siende dat daar duisende mense opgeruk het vir die Kersiefees.
. - 26th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Kan Die Plaasstoep aanbeveel vir etes, lekker boerekos. The Windmill Pub & Grill se pizza is ongelooflik lekker maar diens was traag. Algemeen vind ek Fouriesburg baie basies met min opsies maar dis is dat waarvoor 'n mens uit die stad wil ontsnap. Die dorpie is baie netjies.
. - 25th November 2015
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Lovely area to visit.
. - 25th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die mense wat daar woon is ongelooflik vriendelik... Daar is ook 'n plek in die berg af, Meiringskloof ... dit is fantasties en volgende keer sal ons daar gaan bly.
. - 25th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Interessante dorpie met al die sandsteenhuise. Lekker geëet by die Copper Pig. Die NG Kerk is beslis 'n besoek werd. Lê tussen Ficksburg en Clarens ideaal vir 'n besoek aan die Kersiefees.
. - 20th November 2015
staying in Estcourt, Drakensberg
Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek.
. - 19th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige omgewing.
. - 13th November 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige ou geboue. Geleë in 'n baie mooi omgewing. Die natuur is asemrowend mooi. Ook naby genoeg aan Clarens, maar nie deel van die muis gedruis in Clarens oor naweke nie. As mens stilte en sielsrus nodig het, is Fouriesburg jou bestemming.
. - 5th November 2015
staying in Winterton, Drakensberg
Oulike dorpie.
. - 26th October 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtig!
. - 22nd October 2015
staying in Bergville, Drakensberg
Lovely mountains to marvel at if you love nature.
. - 20th October 2015
staying in Bergville, Drakensberg
Die omgewing waar die Montusi Self-Catering Cottages is, is pragtig.
. - 16th October 2015
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Pragtige area en baie om te doen! Sal volgende keer langer bly!
. - 15th October 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi!
. - 15th October 2015
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Pragtige bestemming en iets wat elkeen moet beleef!
. - 8th October 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi klein dorp.
. - 2nd October 2015
staying in Kings Hill, Drakensberg
Baie mooi!
. - 1st October 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie klein maar aangename dorpie. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan.
. - 1st October 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie klein dorpie, maar die sakekern was redelik goed onderstaun deur besoekers. Clarens wat 35 km vanaf Fouriesburg gelee is, was natuurlik 'n belewenis oor die langnaweek.
. - 30th September 2015
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]