Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.71 out of 5 based on 1298 reviews.
Sue-ann S. - 27th October 2020
staying in Hermanus
Mooi plekkie met 'n mooi uitsig.
Taz G. - 26th October 2020
staying in Hermanus
Highly recommended.
Tina B. - 25th October 2020
staying in Hermanus
Stunning tourist destination close to Cape Town via scenic routes!
Christo B. - 24th October 2020
staying in Hermanus
Baie mooi.
Kirby B. - 22nd October 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n fantastiese wegbreek-plek!
Chrisan V. - 21st October 2020
staying in Hermanus
Mooiste plek!
Eldrid G. - 19th October 2020
staying in Hermanus
Baie mooi en baie om te sien.
Thys O. - 19th October 2020
staying in Hermanus
Daar is so baie te doen vir een en elk op Hermanus. Sal nooit 'n vervelige oomblik daar beleef nie.
Carla S. - 19th October 2020
staying in Hermanus
Vriendelike gasvryheid deur die hele dorp. Skoon en pragtig. 'n Juweel.
Adel K. - 19th October 2020
staying in Hermanus
Die doel van my besoek aan Hermanus was om walvisse te sien, en ek het hulle gesien! Hermanus is 'n baie mooi plek en ek geniet dit altyd om soontoe te gaan!
Adele D. - 18th October 2020
staying in Hermanus
Lekker plek om walvisse te sien uit jou woonstel.
Noleen M. - 18th October 2020
staying in Hermanus
Great location with lots to do in the surrounds.
Gerhard G. - 16th October 2020
staying in Hermanus
Ons hou van Hermanus.
Deonette S. - 15th October 2020
staying in Hermanus
Always nice and interesting. A lot to see and do.
Helenice P. - 14th October 2020
staying in Hermanus
The beaches are amazing!
Leon W. - 14th October 2020
staying in Hermanus
Covid19 het die plek in 'n verlate dorp verander. Hoop ons kan vroeg volgende jaar na normaal terugkeer.
Desiree D. - 13th October 2020
staying in Hermanus
Hermanus is a lovely laid back coastal town and perfect for a relaxing time away from hustle and bustle of city life
Chivaugn G. - 12th October 2020
staying in Hermanus
Hermanus is an absolutely fabulous destination for a holiday. Lots to do and see.
Carike B. - 12th October 2020
staying in Hermanus
Dit was absoluut 'n wonderlike naweek. Rustigste plekkie met die vriendelikste mense. Sal dit definitief aanbeveel.
Naomi P. - 8th October 2020
staying in Hermanus
Ons is mal oor Hermanus. Rus vir jou siel.
Thomas R. - 6th October 2020
staying in Hermanus
Lekker plekkie en redelik naby aan Kaapstad geleë vir 'n naweekwegbreek.
Leon N. - 5th October 2020
staying in Hermanus
Puik dorp met die mooiste natuurskoon. Dit is bietjie hartseer om te sien dat die publiek rommel langs wandelpaaie strooi.
Marlene P. - 3rd October 2020
staying in Hermanus
Hermanus is n goeie bestemming vir hardloop/stap en bergfiets met die addisionele bonus van die see ook.
Tilla K. - 2nd October 2020
staying in Hermanus
'n Pragtige stranddorp. Goed geleë.
Marius B. - 1st October 2020
staying in Hermanus
Sal Hermanus definitief weer besoek.
Alyson R. - 30th September 2020
staying in Hermanus
Hermanus was looking lovely. The fynbos in Fernkloof is really beautiful. Only negative comment is the fact that the majority of the people did not wear masks. As a tourist destination masks, social distancing and hand washing are essential.
Jeanette B. - 29th September 2020
staying in Hermanus
Hermanus always has a vacation vibe which we love.
Marianna S. - 29th September 2020
staying in Hermanus
Ongelooflike mooi natuurskoon en ook van die beste wynplase en restaurante in die land.
Adele B. - 29th September 2020
staying in Hermanus
Die dorp is baie skoon en netjies!
Rezah . - 28th September 2020
staying in Hermanus
Great views.
Sebrina D. - 28th September 2020
staying in Hermanus
Stunning as always. Perfect for our 10th wedding Anniversary. Thank you for amazing service.
Wilfried R. - 28th September 2020
staying in Hermanus
Whenever we visit we want to stay - like forever!
Yvonne V. - 27th September 2020
staying in Hermanus
Lieflike vakansiebestemming.
Jenine G. - 23rd September 2020
staying in Hermanus
Die beste.
Richard V. - 23rd September 2020
staying in Hermanus
Hermanus is a wonderful place to enjoy a relaxing fun filled holiday!
Abe P. - 23rd September 2020
staying in Hermanus
Besonders mooi en rustig. Voorwaar 'n mensvriendelike dorp.
Jacques J. - 23rd September 2020
staying in Hermanus
Behalwe vir die wind sal ek sê dit is 'n baie rustige plek vir bietjie ontspanning.
Martie K. - 23rd September 2020
staying in Hermanus
Sal graag gou weer wil gaan.
Ruwayne F. - 22nd September 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n baie nice dorpie, klein maar baie nice activities. En die mense en kultuur ook vreeslik nice daai kant.
Kim A. - 21st September 2020
staying in Hermanus
Hermanus is beautiful, definitely would recommend any person to travel to Hermanus. It's value for money and time.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com