Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.72 out of 5 based on 1434 reviews.
Eugene O. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n baie mooi dorp en daar is baie aktiwiteite om te doen.
Shannon M. - 3rd May 2021
staying in Hermanus
Quite cold at night this time of the year, so warm clothes are a must. But beautiful town overall.
Elmarie P. - 1st May 2021
staying in Hermanus
Pragtige seedorp, baie om te doen, vriendelike mense.
Zenobia V. - 1st May 2021
staying in Hermanus
We came back to Hermanus after 30 years, and what a place! It is so build up and a busy town, but a lovely environment in the area where we stayed.
Hein D. - 30th April 2021
staying in Hermanus
Kan nie Hermanus in twee dae sien nie en is besig om te sien wanneer ons weer daar besoek kan bring. Een van ons beter trippies!
Willie L. - 29th April 2021
staying in Hermanus
Te groot plek.
Shaun W. - 28th April 2021
staying in Hermanus
Peaceful environment.
Dudley R. - 28th April 2021
staying in Hermanus
Good holiday destination.
Angelina S. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Een van my geliefkoosde vakansie-bestemmings. Die vars seelug soggens, en die vriendelike behulpsamige inwoners maak alles 'n wonderlike ervaring.
Mary R. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Asemrowend. Ons het elke oggend gaan stap met ons hondjie.
Philip V. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Baie om te bied.
Colleen J. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a short drive away, whale watching in season, shops and restaurants.
Bardene T. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Die perfekte plek vir 'n wegbreekvakansie! Dolfyne, walvisse en robbe was volop toe ons daar was.
Bernard M. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Beautiful place ,lots to explore and if one really explores the town then you come across nice little shops and galleries as surprises. We enjoyed The Wine glass the saturday afternoon and we actually went back the Sunday.
Ilke P. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Great place. Has some awesome restaurants and activities.
Marius D. - 27th April 2021
staying in Hermanus
Uitstekend!
Kobus V. - 26th April 2021
staying in Hermanus
Wonderlik, vriendelik, skoon en veilig.
Martin V. - 22nd April 2021
staying in Hermanus
'n Ware juweel in die Wes-Kaap.
Elize B. - 19th April 2021
staying in Hermanus
Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies.
Mildred L. - 19th April 2021
staying in Hermanus
Very beautiful place.
Jannie R. - 19th April 2021
staying in Hermanus
Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan.
Lientjie A. - 19th April 2021
staying in Hermanus
Die beste toeriste bestemming in die wêreld!
Melvinah W. - 16th April 2021
staying in Hermanus
Pragtig en veilig.
Mariaan N. - 15th April 2021
staying in Hermanus
Pragtige dorp met see en berge.
Samantha V. - 14th April 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek met baie om te sien en te doen!
Marlize K. - 14th April 2021
staying in Hermanus
Pragtige plek met so baie om te doen.
Andrea T. - 14th April 2021
staying in Hermanus
Their sceneries are breathtaking.
Leandri M. - 13th April 2021
staying in Hermanus
Hermanus is en sal altyd my hartsdorpie wees. Lieflike plek en vriendelike mense.
Jurilee D. - 13th April 2021
staying in Hermanus
Mooiste plek wat ek nog gesien het. Awesome vibe - het lekker geloop en alles bekyk en sal definitief volgende keer stapskoene inpak!
Debbie J. - 12th April 2021
staying in Hermanus
Always a pleasure to visit.
Willem D. - 12th April 2021
staying in Hermanus
Baie lekker toeristebestemming. Ek hou van Hermanus.
Charlotte B. - 11th April 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n vakansiedorp van wêreldgehalte. Pragtige see-uitsigte, baie om te besigtig en geniet.
Charmaine J. - 11th April 2021
staying in Hermanus
Mal oor Hermanus! Dit was ons eerste keer daar, maar sal vir seker weer soontoe gaan.
Elsabe C. - 9th April 2021
staying in Hermanus
Very busy.
Philippa R. - 8th April 2021
staying in Hermanus
Good place for a relaxing holiday.
David C. - 7th April 2021
staying in Hermanus
Te min swemstrande.
Eugene A. - 7th April 2021
staying in Hermanus
Very beautiful place.
Johan D. - 7th April 2021
staying in Hermanus
Ek het daar groot geword so dit was lekker om terug in my hometown te wees. See is pragtig, mense is vriendelik en ligging is maklik.
Marné O. - 7th April 2021
staying in Hermanus
Baie om na te gaan kyk in en om Hermanus. Sentraal geleë, vir lekker rond ry. Heerlike restaurante om by te gaan eet.
Emmerentia Z. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Baie vriendelike personeel by besighede en genoegsame voorsorg mbt Covid word getref. Heerlike staproetes.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]