Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 1781 reviews.
"Hermanus is 'n pragtige dorp met genoeg heerlike eetplekke. Alhoewel ons hierdie keer nie in die walvisseisoen daar was nie, het ons dit steeds baie geniet en het genoeg gehad om ons mee besig te hou."
"'n Baie netjiese dorp. Wondelike wandelroetes al langs die see. Verskeie restaurante om van te kies."
"Al probleem wat ek dink mootlik kan gebeur is dat die mense wat daar naby plak vir ander 'n onveilige atmosfeer kan inhou."
"Hermanus is 'n pragtige dorp met alles wat mens nodig het. Lieflike eetplekke en die mooiste kuspaadjie denkbaar."
"We know Hermanus really well as we have family there. It is a wonderful place to visit and if your accommodation is near the town you can walk absolutely everywhere. Lovely restaurants and shops across all budgets. Beautiful views and friendly folk, together with all the above, make it a super place to have an extended holiday or just stay for a few days."
"Awesome, uistekende ligging, klimaat en restaurante. Baie om te doen en see-uitsig is uitstekend."