Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 767 reviews.
Riaan R. - 13th January 2021
staying in Knysna
Staproetes is 'n moet!
Biance B. - 13th January 2021
staying in Knysna
Knysna se landskap is die mooiste deel van die Garden Route en Brenton on Sea is vir seker 'n dorpie waar jy kan ontspan.
Maryke S. - 13th January 2021
staying in Knysna
Baie besige dorpie.
Yolanda F. - 10th January 2021
staying in Knysna
It’s a peaceful and lovely place to stay and gives you time to bond with your partner, family or friend and also get in contact with nature. It would be nice if it had a nightlife not necessarily clubs but rather lounges, bar etc. Something more fun for youngsters to do.
Elize S. - 9th January 2021
staying in Knysna
Knysna is soos ’n ander wêreld. Dit is besonders mooi. Baie om te doen. Restaurante is fantasties!
Mandolien K. - 8th January 2021
staying in Knysna
Knysna jou lekker ding - sien sommer gou weer!
Charl V. - 7th January 2021
staying in Knysna
Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking.
Willie M. - 4th January 2021
staying in Knysna
Die mark by Sedgefield, die Redberry Farm en George se kersmark was goeie ervarings en word aanbeveel.
Irene V. - 31st December 2020
staying in Knysna
Ons eerste vakansie in Knysna. Ons verwagtinge oortref. Beste vakansiebestemming nog. Kom beslis weer.
Heinz D. - 31st December 2020
staying in Knysna
Knysna from a visitors perspective was a clean place and all the people were friendly.
Michelle D. - 30th December 2020
staying in Knysna
Ons wil vanaf JHB na Knysna trek. Pragtige plek.
Lukas L. - 29th December 2020
staying in Knysna
Knysna is baie sentraal geleë vanwaar alle besienswaardighede besoek kan word. Uitstekende bestemming wat jou iets van alles bied naamlik: berg, see en woud. Ook verskeie aktiewiteite vir die avontuurlustige. Ook talle restaurante in die omgewing om van te kies na elkeen se smaak.
John Henry S. - 29th December 2020
staying in Knysna
Net baie besig in seisoen tyd, sal graag weer daar kuier buite seisoen tyd.
Elmarie W. - 29th December 2020
staying in Knysna
Baie lekker vakansie gehou in Knysna, sentraal geleë tussen Plet, Tsitsikamma asook George en Mosselbaai.
Michelle C. - 27th December 2020
staying in Knysna
Baie om te doen en te sien selfs al was die strande toe.
Johan V. - 25th December 2020
staying in Knysna
Ek het meer verwag, maar moet byvoeg dat ek 35 jaar laas daar was en dinge baie in die tyd verander het. As ek weer gaan sal dit beslis buite seisoen wees. Verkeer is 'n nagmerrie.
Rick E. - 24th December 2020
staying in Knysna
Bigger than we imagined it would be.
Kevin V. - 23rd December 2020
staying in Knysna
Baie mooi!
Marius S. - 23rd December 2020
staying in Knysna
Mooi plek, net jammer die strande in toegemaak weens COVID.
France D. - 21st December 2020
staying in Knysna
Baie mooi, pragtige natuurskoon. Baie om te doen.
Danielle V. - 18th December 2020
staying in Knysna
Baie mooi area en absoluut 'n bestemming vir 'n vakansie.
Grant V. - 8th December 2020
staying in Knysna
Baie netjiese area en georganiseerd.
Wendy D. - 7th December 2020
staying in Knysna
We love visiting Knysna and all along the garden route. Beautiful beaches, Saturday markets and lovely drives in the indigenous forests. Always sad to leave.
John N. - 7th December 2020
staying in Knysna
Always visit Mario's for the best pastas and pizzas.
Shaun W. - 1st December 2020
staying in Knysna
Knysna en omgewing bied waarde vir jou geld. Die omgewing is asemrowend mooi. Die area het vir seker baie om aan te bied vir enige vakansieganger van alle ouderdomme. Vir die avontuurlustige besoeker is daar 'n magdom van dinge om buite in die natuur te doen. Die Tsitsikamma Natuurreservaat is net een en 'n half uur se ry vanaf Knysna en het baie om te bied vir die avontuurlustige natuurliefhebbers, van ziplining tot staptoere in die woud. As iemand wat die wêreld al plat gereis het, kan ek vir seker Knysna aanbeveel as 'n wêreldklas vakansiebestemming.
Hanli D. - 1st December 2020
staying in Knysna
Knysna is een van die kus dorpe, genoeg om te doen deur die dag en kan sommer uitry na die omliggende dorpe vir aktiwiteite.
Chantelle L. - 1st December 2020
staying in Knysna
Een van die lekkerste bestemmings in SA!
Luane B. - 30th November 2020
staying in Knysna
Baie mooi natuurskoon, met baie aktiwiteite om te doen.
Jane D. - 30th November 2020
staying in Knysna
Knysna is baie mooi en rustige plek.
Andre D. - 28th November 2020
staying in Knysna
Uitstekend.
Keneoe M. - 28th November 2020
staying in Knysna
Knysna is a perfect place for holiday. We will go again soon.
Oscar G. - 26th November 2020
staying in Knysna
'n Juweel om te besoek. Uitstekende basis om 'n week te bly en die Tuinroete te verken.
Marlene H. - 26th November 2020
staying in Knysna
Lekker "gewone" winkels, ook boekwinkels en baie goeie eetplekke. Natuurlik is die natuurskoon 'n pluspunt. Knysna se mense se vriendelik en hulpvaardig. Ek voel tuis daar.
Wayne E. - 20th November 2020
staying in Knysna
Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer.
Monica V. - 20th November 2020
staying in Knysna
Baie mal oor Knysna, daardie plantegroei, weer en sommer alles. Onverbeterlik.
Corlia K. - 19th November 2020
staying in Knysna
Pragtige plek met ’n egte gemeenskap gevoel. Die mense hier is vriendelik en die omgewing mooi skoon. Dis die perfekte bestemming vir ’n wittebrood of ’n rustige vakansie naby die see.
Rayno B. - 18th November 2020
staying in Knysna
The best to relax.
Candice A. - 17th November 2020
staying in Knysna
Die paaie kort bietjie werk, maar verder aan is dit 'n baie mooi dorp.
David O. - 11th November 2020
staying in Knysna
Knysna is a lovely base for exploring the Garden Route with all its beautiful walks and interesting places to explore.
Neels V. - 11th November 2020
staying in Knysna
For birders, Knysna is a good base from which to explore different surroundings.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]