Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.65 out of 5 based on 536 reviews.
Tania W. - 3rd October 2018
staying in Knysna
Die personeel in restaurante en winkels is baie ongeduldig en onvriendelik (nie met my nie, maar was interessant om dit waar te neem oral om ons). Die paaie is haglik. Die natuurskoon is onbeskryflik asemrowend en Knysna is beslis 'n besoek werd.
Louise K. - 1st October 2018
staying in Knysna
Knysna is duidelik besig om te herstel na die verwoestende brande verlede jaar. Dis verskriklik om tussen die nuwe groei deur die swart gebrande dele van die woude te sien. Eweneens om die huise te sien wat totaal vernietig is, asook die wat weer in aanbou is. Die Muse, was een van ons hoogtepunte daar, wonderlike kos en atmosfeer.
Barry M. - 30th September 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Great town.
Mandlonke V. - 30th September 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Must visit venue definitely, cannot be compared to any local venue in the country.
Trudie S. - 25th September 2018
staying in Knysna
Die eetplekke is baie duur en jou nie regtig van toeriste nie. Ons het oral gesukkel met diens.
Cobus V. - 25th September 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
Dit is 'n klein stukkie paradys met gerieflike verblyf en loopafstand van topklas restaurante.
Anneri V. - 23rd September 2018
staying in Knysna
Baie om te doen, maar ruk 'n mens se sak vreeslik. Vir 'n gesin van 3 om net voëls of apies te gaan kyk kos amper R600. Restaurante het heerlike kos en vermaak.
Johan D. - 17th September 2018
staying in Knysna
Soveel dinge om te doen, maak elke dag 'n spesiale belewenis.
Anri B. - 27th August 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
Thesen Island is perfek as jy net wil afpak en rus. Jy hoef nêrens heen te ry en kan loop na die restaurante en winkels.
Sandeep R. - 22nd August 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
A beautiful and excellent place to stay.
Andre V. - 14th August 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Bly maar een van ons gunsteling vakansieplekke en so baie om te sien en te verken.
Izick L. - 11th August 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Netjies, skool dorp, vriendelike mense.
Marlene S. - 17th July 2018
staying in Knysna
Die mense in Knysna is saamgesnoer deur die brande verlede jaar en baie slegte herinneringe is vir ons vertel maar meer nog die goeie dinge wat daardeur gebeur en plaas gevind het rondom hul ondervindinge. Hulel vertel almal net van die gemeenskap wat so saam gestaan het en hulp wat van orals oor ingestroom het.
Marlene K. - 14th July 2018
staying in Paradise, Knysna
Asemrowend mooi!
Susan V. - 9th July 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
Werklik 'n idilliese mooi plekkie!
Eileen G. - 9th July 2018
staying in Knysna
Always a great place to visit, but traffic control is definitely an issue during the festival period.
Suna P. - 9th July 2018
staying in Knysna
Eerste besoek aan Knysna en dit is 'n bestemming wat almal op hulle bucket list moet sit. Die uitkykpunte by The Hills is asemrowend. Gesellige kuierplekke en dit voel of almal mekaar ken. Gasvry.
Belinda A. - 8th July 2018
staying in Paradise, Knysna
Can be recommended.
Marius J. - 2nd July 2018
staying in Knysna
Ons kom weer!
Lezl V. - 2nd July 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
Fantastiese area.
Narissa F. - 25th June 2018
staying in Upper Old Place, Knysna
Veilige area.
Leon D. - 20th June 2018
staying in Knysna
Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel.
Nathan C. - 29th May 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
Very beautiful and secure Island.
Ronel M. - 23rd May 2018
staying in Costa Sarda, Knysna
Baie mooi
Dawie L. - 21st May 2018
staying in Knysna
Fantastiese vakansiebestemming.
Henri L. - 10th May 2018
staying in Knysna
`n Naweek is te kort in Knysna. Te veel aktiwiteite in die omgewing.
Marisa L. - 8th May 2018
staying in Knysna
Dit is 'n fantastiese plek!
Floors C. - 8th May 2018
staying in Knysna
Knysna is beslis 'n plek om te besoek vir enige wegbreek geleentheid. Daar is baie om te doen en elke plek waar jy gaan het n uitstekende uitsig. 'n Week was glad nie lank genoeg gewees om alles te doen of alles te sien nie maar dit wat ons gesien en gedoen het was beslis 'n belewenis.
Linette H. - 7th May 2018
staying in Knysna
Pragtig, mal oor Knysna.
Alna J. - 4th May 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
The location is not for the fun-seeking type, but very secure with lovely walks and ample space for safe biking expeditions.
Janetta V. - 1st May 2018
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek.
Colleen S. - 30th April 2018
staying in Knysna
Lovely little tourist town.
Martie M. - 11th April 2018
staying in Knysna
Ons het baie rondgery en was verras oor al die klein baaitjies waar mens kon afdraai en die dorpie besigtig. Die kos was uitstaande by al die restaurante. Knysna is goed geleë sodat mens 'n goeie verskeidenheid kan beleef sonder om te ver hoef te ry.
Deborah P. - 10th April 2018
staying in Upper Old Place, Knysna
Baie lekker gewees. Die tyd van ons lewe gehad!
Craig S. - 10th April 2018
staying in Knysna
Dit is 'n juweel in Suid-Afrika. Die natuur is pragtig.
Andre V. - 9th April 2018
staying in Knysna
Fantasties.
Leon V. - 9th April 2018
staying in Knysna
Knysna is weer groen.
Gerrit S. - 8th April 2018
staying in Lake Brenton, Knysna
Die ideale plekkie om te kom stoom afblaas, die beste plek om af te tree.
Robyn E. - 8th April 2018
staying in Thesen Islands, Knysna
Very safe and pretty. Great location to waterfront shops and restaurants.
Helena S. - 7th April 2018
staying in Costa Sarda, Knysna
Beautiful scenery.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com