Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 9th September 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Thank you for making our weekend quite memorable.
. - 9th September 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Definitief 'n plek om by te gaan eet is Safari pub & grill! Uitstekende kos en atmosfeer.
. - 4th September 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Beautiful.
. - 2nd September 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n regte klein dorpie. Restaurant is tops. Probeer gerus Sleepers restaurant. Mense vriendelik en naby aan verskeie lodges.
. - 2nd September 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ligging goed vir oorslaap. Toegangsdorp tot die Wildtuin.
. - 2nd September 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!
. - 1st September 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Goeie ligging, aangename klimaat. Oor-besig na 16:00, verkeer én mense.
. - 29th August 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n pragtige wêreld waarheen mens kan verkas vir 'n bietjie afwen.
. - 28th August 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Beautiful little village.
. - 26th August 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word.
. - 20th August 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Lovely place to unwind and relax!
. - 20th August 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great little town with everything you need.
. - 18th August 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie mense gaan in Phalaborwa tuis en omdat dit teen die wildtuin grens is dit ideaal vir dagbesoeke aan die Wildtuin. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing.
. - 16th August 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Het slegs oorgeslaap.
. - 14th August 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!
. - 13th August 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die omgewing is pragtig en die Wildtuin is op hul voorstoep. Pragtige dorp met vriendelike mense.
. - 12th August 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie lekker warm in die winter.
. - 11th August 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Good starting point for your trip to one of the private reserves!
. - 8th August 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie rustige dorpie, vriendelike mense.
. - 22nd July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lekker warm in die winter!
. - 22nd July 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter.
. - 21st July 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige omgewing om te verken!
. - 17th July 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige vakansiebestemming.
. - 16th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Bly 'n duur bestemming!
. - 16th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die dorpie is mooi skoon en netjies. Vir ons Pretorianers is dit net vreemd om nie heeldag op 'n Saterdag en Sondag inkopies te kan doen nie. Die winkel-ure is net bietjie moeilik. Hulle kan baie meer inkomste kry deur langer ure vir toeriste te bied. Baie dankie vir 'n pragtige dorp.
. - 15th July 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Verskeie restaurante, The Red plate en Lekwar was hoogtepunte vir ons.
. - 15th July 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Heerlike wintersklimaat. Gerieflik naby die wildtuin.
. - 15th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Surrounded by friendly people and a nice environment.
. - 10th July 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
'n Vriendelike dorp net by die Krugerwildtuin.
. - 10th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Uitstekende dorp. Baie lekker restaurante, veral Hat and Creek en Blue Mountain.
. - 9th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Fantastiese plek en is skoon. Almal is vriendelike mense, van die man op straat tot in die restaurante. Voel baie veilig daar. Ons toekomstige woonplek, vir seker!
. - 8th July 2019
staying in Hoedspruit, Lowveld
Close to the Kruger Park. Well maintained and clean. Many tourist shops. Once-a-month market for crafts, food, local produce and culture.
. - 3rd July 2019
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
Dis so mooi, stil en rustig.
. - 2nd July 2019
staying in Haenertsburg , Lowveld
Rustige dorpie in die berg met groot verskeidenheid eetplekke.
. - 1st July 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Sien sterre.
. - 30th June 2019
staying in Tzaneen, Lowveld
Heerlike klimaat.
. - 30th June 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Inwoners baie vriendelik.
. - 27th June 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Ideale plek om af te tree.
. - 27th June 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Lekker klimaat in die winter.
. - 26th June 2019
staying in Phalaborwa, Lowveld
Goeie basis om die wildtuin te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]