Verified Reviews of Margate

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Margate

Rated 4.32 out of 5 based on 901 reviews.
Emile N. - 8th October 2017
staying in Margate
Winkels maak bietjie vroeg toe.
Silindile G. - 6th October 2017
staying in Margate
Best town.
Tinky N. - 4th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Die beste en beslis 'n opsie.
Julia B. - 3rd October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Nice place to be.
Sthembiso M. - 2nd October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Great activities for the whole family.
Renier & Genevieve G. - 26th September 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie netjies en skoon.
Nico B. - 26th September 2017
staying in Margate
Baie lekker plek.
Danny R. - 26th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
Great all around.
Veronica G. - 26th September 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies.
Donald D. - 26th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
A nice place, I love it.
Myron G. - 25th September 2017
staying in Margate
Has changed a lot.
Lisa M. - 17th September 2017
staying in Margate
Great beaches, great restaurants. Bit worrying if they are struggling with water supply. A domestic lady who came in to clean for us said the water supply is often interrupted.
Willie D. - 13th September 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die mense wat oor naweke agter die restaurant kuier, raas net tot laat in die aande.
Celiwe N. - 12th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
We had wonderful stay.
Zandrea R. - 12th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
Baie lekker strand.
Cindy E. - 4th September 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak.
Jan K. - 30th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is.
Mpume B. - 29th August 2017
staying in Margate Beach, Margate
I will refer my friends.
Martin L. - 29th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Lekker vakansiebestemming. Alle nodige sentrums is in die omgewing.
Emé B. - 28th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Heerlik en ontspannend.
Yvonne M. - 23rd August 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Great. We were given proper directions prior to our journey and a contact person.
Adam H. - 20th August 2017
staying in Margate
Alles wat mens soek is daar en die pryse beslis billik ook.
Amanda P. - 18th August 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming.
Khethiwe M. - 16th August 2017
staying in Margate Beach, Margate
Please bring back the theme park, it served as great entertainment. The beach is beautiful and clean.
Thinus J. - 7th August 2017
staying in Margate Beach, Margate
Ons was daar in die stil tyd en verkies dit so, maar Margate opsig self is steeds die plek om te besoek oor die laaste 40 jaar.
Deon B. - 4th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Dit was en sal nog altyd 'n stand met waarde vir jou geld wees. Almal was gerus en veilig op die strand.
Ben P. - 3rd August 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker omgewing met mooi uitsig oor die see.
Amanda V. - 1st August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker plek en baie mooi. Veilig en mooi strande.
Gerrie C. - 31st July 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Alles is naby.
Andre V. - 31st July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Sal aan enige persoon aanbeveel.
Ria E. - 30th July 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Sal beslis weer gaan!
Nadine S. - 26th July 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie lekker strand en veilig. Sal hom aanbeveel.
Corine O. - 26th July 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Mooi natuur, rustige omgewing.
Lebo M. - 24th July 2017
staying in Margate Beach, Margate
We actually saw the dolphins and the humpback whale. Now that is a lesson my kids had to experience for themselves.
Jackie A. - 23rd July 2017
staying in Margate Beach, Margate
Love Margate, always been a favourite for our family.
Rudi S. - 23rd July 2017
staying in Margate Beach, Margate
Lekker strand.
Joao H. - 20th July 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs.
Pieter D. - 17th July 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel.
Hennie V. - 17th July 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak.
Riana N. - 16th July 2017
staying in Margate
Ek verkies die rustiger strand by Ramsgate bo die gewoel van Margate.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com