Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 961 reviews.
Stan O. - 20th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Vir enigiemand om dit self te ervaar.
Andrè S. - 19th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Gholfer se droom.
Gerhardus G. - 18th March 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi bestemming.
Susan P. - 15th March 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Ons was al verskeie kere daar ... 'n mens weet wat jy gaan kry!
Lelani D. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay
Baie mooi en skoon! Vriendelike mense en skoon strande.
Willie F. - 7th March 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mooi uitsig. Rustig en ontspanne omgewing.
Mervan D. - 24th February 2017
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties.
Tracy B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay
Lieflike vakansiebestemming en natuur.
Nadya B. - 23rd February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Wow what a hidden gem on the Garden Route - sea views on most holes on this golf course and absolutely beautifully manicured. We felt very safe.
Gerald K. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr.
Jan-hendrik F. - 21st February 2017
staying in Mossel Bay
Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet.
Ansophie N. - 20th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Oulike area.
Linda B. - 16th February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Mosselbaai Gholflandgoed is omring deur die berge en oseaan, en is 'n lus vir die oog. Boonop is daar geen perke aan die vriendelikheid van die personeel en inwoners nie!
Mandy B. - 12th February 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtig!
Alan F. - 6th February 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Een van die beste in die land.
Louis C. - 6th February 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Pragtig, mooi, veilig.
Diana M. - 2nd February 2017
staying in Mossel Bay
Lieflike plek - ek woon hier.
Brumilda J. - 2nd February 2017
staying in De Nova, Mossel Bay
Dit is ideaal vir vakansiegangers wat net will "lock up and go!" Die winkelsentrum is net om die draai, die reis strand toe is kort en die area is veiling en rustig. Ek sou se dis lekker sentraal.
Sonja V. - 31st January 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Pragtige goedversorgde huise. Baie mooi
Skollie S. - 31st January 2017
staying in Mossel Bay
Sal weer daar kom draai maak - pragtige en vriendelike gemeenskap.
Shane V. - 30th January 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Aan te beveel.
Gen G. - 27th January 2017
staying in Mossel Bay
Pragtige kuslyn! Ons was meer binne Danabaai wat alles aanbied as wat ons nodig gehad het vir 'n wegbrekie!
Sias G. - 25th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Lekker.
Arina M. - 24th January 2017
staying in Linkside, Mossel Bay
Heuwelagtige gebied. Ideaal vir stapliefhebbers. Pragtige uitsig oor die hawe.
Ronell S. - 21st January 2017
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Die strand is pragtig en skoon. Ons kan nie wag om weer daar te gaan vakansie hou nie.
Sharon L. - 20th January 2017
staying in Mossel Bay
My gunstelingvakansieplek!
Christo K. - 17th January 2017
staying in Mossel Bay
Verkeer is 'n nagmerrie! Baie dinge om te doen in Mosselbaai, maar vat baie lank as gevolg van slegte verkeer! Dit voel asof die dorpie oorbewoon is en daar is net teveel mense tydens hoogseisoen. Daarom is Grootbrak 'n bietjie beter vir daardie regte vakansie-gevoel in die natuur.
Elise F. - 16th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Mooi ligging naby die see. Heerlike ervaring.
Francois D. - 16th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Voorbaai is bietjie meer gerig op besigheid as toerisme, maar is baie goed geleë vir iemand wat graag in verskillende rigtings wil uitgaan en die omgewing geniet. Dalk ook vir 'n besigheidsbesoek.
Karen G. - 15th January 2017
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is baie mooi met mooi strande en baie om te doen. Ons het Mosselbaai en die omliggende gebiede baie geniet. Sal dit aanbeveel vir almal om te beleef. Kan nie wag om terug te gaan nie.
Elsabe V. - 13th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Dit is teleurstellend om te sien dat die roomyswinkeltjie op die strand nie oop is nie / of reeds toegemaak het vanaf die 2de Januarie. Die waterwurms was ook gedeeltelik toe vir herstelwerk - dit is nog vakansietyd. Almal wil nog voel asof die vakansie-atmosfeer daar is.
Dia O. - 13th January 2017
staying in Mossel Bay
Verlief geraak op die plek. Mosselbaai is 'awesome'!
Marietta S. - 13th January 2017
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Awesome!
Belinda G. - 12th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Min parkering in spitsytd.
Fred B. - 12th January 2017
staying in De Nova, Mossel Bay
Mosselbaai is naby 'n paar goeie strande en met die nuwe glybaanswembaan wat geopen het, is daar baie om te doen vir die kinders.
Elizma J. - 11th January 2017
staying in De Nova, Mossel Bay
Goeie omgewing.
Liezl R. - 11th January 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Die gholfbaan is in 'n uitstekende toestand. Ek was mal oor die bokkies wat daar rondloop.
Roelien N. - 10th January 2017
staying in Mossel Bay
Dis 'n awesome plek, baie Afrikaans en baie veilig!
Paul C. - 6th January 2017
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Baie netjies en veilig.
Hannie T. - 5th January 2017
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Perfect vacation destination.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com