Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.73 out of 5 based on 1784 reviews.
Lana K. - 11th June 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Wonderlike temperatuur. Baie om te doen.
Khanyisile Tracey H. - 11th June 2018
staying in Mossel Bay
Beautiful and peaceful place with an amazing view!
Lourens V. - 10th June 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Te min tyd gehad om bietjie rond te beweeg. Dit lyk egter na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae oor te bly. Sal oorweeg om langer te bly volgende keer.
Pieter J. - 8th June 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Bly maar net 'n mooi stukkie wêreld.
Charles B. - 7th June 2018
staying in Mossel Bay
Skoon. Geen slaggate. Vriendelike dorp.
Valentino L. - 4th June 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Maybe with my next visit I can ask for a later check out time.
Ronald S. - 4th June 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Mooi skoon dorp.
Kaizer V. - 29th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Uitstekende plek.
Arah H. - 28th May 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Pragtige plek.
Jannie S. - 28th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Dis rustig, veilig, gebruikersvriendelik en waarde vir jou geld.
Francois B. - 26th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Sal enige tyd weer terugkeer.
Marius N. - 21st May 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Lieflike, rustige plek!
Lenette M. - 19th May 2018
staying in Mossel Bay
Alles wat mens nodig het. Mooiste omgewing.
Ronelle V. - 16th May 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Danabaai is 'n pragtige plek en het in ons hart gekruip.
Milet C. - 14th May 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Dit voldoen aan al ons behoeftes en nog meer. Veilig en gerieflike naby lughawe sowel as winkelsentrums indien benodig, maar ver genoeg vir 'n bietjie rus en stilte.
Ronelle S. - 12th May 2018
staying in Mossel Bay
Lieflike gemeenskap.
Derek S. - 12th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Only rated 3 because of the painting.
Gert D. - 11th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Alles in een vakansie bestemming.
Eliana S. - 10th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Wonderlike plek.
Levona L. - 10th May 2018
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is die beste in die geweste.
Tanja U. - 10th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Sentraal geleë tussen vele stede en rustig vakansie met alles wat ons wou ervaar. Winkels, mense en natuur mooi!
Piet S. - 10th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Dit was 'n wonderlike vakansie en ek gaan definitief hier kom aftree.
Francis V. - 9th May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is 'n baie mooi plek. Mense is vriendelik.
Erica K. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Mossel Bay
A wonderful location if you want to have a relaxing holiday.
Annemari O. - 9th May 2018
staying in Vlees Bay, Mossel Bay
Heerlike groot strand en pragtige omgewing met al die rustigheid wat jy mag nodig kry.
Danielle W. - 9th May 2018
staying in Mossel Bay
Wonderlike plek!
Michael L. - 8th May 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Asemrowend.
Leon V. - 7th May 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Salig met fisante wat op die stoep rondloop.
Virginia F. - 2nd May 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel.
Andre L. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Wonderlikste plek ooit
Chris S. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Ons hou altyd lekker vakansie in Hartenbos! Kom altyd terug!
Linton H. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Klein stukkie paradys.
Yolanda B. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Clean and tidy place.
Riaan S. - 2nd May 2018
staying in Mossel Bay
Dit is 'n baie lekker vakansieplek.
Anje V. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Lekkerste vakansieplek!
Luan D. - 2nd May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Hartenbos is the place to be!
Phillip C. - 2nd May 2018
staying in Dana Bay, Mossel Bay
Net jammer mens moet jou vrek soek om by die strand te kan uitkom.
Asharaf J. - 1st May 2018
staying in Mossel Bay
The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see.
Richard V. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend.
Chantall K. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Mossel Bay
Pragtige vakansiedorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com