Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Dedre V. - 3rd November 2019
staying in Paternoster
Baie verwelkomende dorp.
Franz T. - 29th October 2019
staying in Paternoster
Jy moet dit self ondervind. Daar is nie woorde nie. Twee nagte is te kort. Die tyd vlieg verby.
Haylee V. - 28th October 2019
staying in Paternoster
Paternoster is my gunsteling plek na laas naweek.
George C. - 28th October 2019
staying in Paternoster
Altyd lekker.
Christoff V. - 28th October 2019
staying in Paternoster
Paternoster is klein genoeg om 'n wegbreek van die gedruis te beleef. Die mense is vriendelik en behulpsaam.
Magriet K. - 27th October 2019
staying in Paternoster
Prentjiemooi!
Etienne H. - 26th October 2019
staying in Paternoster
Die WP se Paternoster lyk soos Griekeland se Mykonos en is goed ingerig vir toeriste. Goeie verblyf, veilig, strate goed bygehou en lekker eetplekke.
Deon V. - 23rd October 2019
staying in Paternoster
Lekker vakansiedorpie, het verlief geraak op die dorpie. Sal beslis weer kom.
Corrien J. - 22nd October 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n regte droomdorpie, goed geleë tussen soveel mooi plekke en naby Weskus Mall as mens aankope wil doen. Jammer net dat die crime so 'n probleem is, maar andersins was dit net 'n voorreg om daar te kon wees.
Christie V. - 21st October 2019
staying in Paternoster
Beautiful town with such lovely little shops one could spend hours in. Great beach. So many dining options and all really good that it makes it hard to choose. Definitely head to the Lobster Wharf even if it's just for cocktails. We were so impressed with this special place and cannot wait to visit again.
Charnotte G. - 15th October 2019
staying in Paternoster
Lovely people and beautiful beaches.
Bobby S. - 14th October 2019
staying in Paternoster
Baie stil en baie intiem vir 'n paartjie.
Louis M. - 14th October 2019
staying in Paternoster
Sterker teenwoordigheid van polisie en armed response companies, veral by Gaaitjie en hawe se kant met party smouse wat nie nee vir 'n antwoord vat nie en op mekaar vloek.
Marianne C. - 13th October 2019
staying in Paternoster
We had the most wonderful dinner at the Voorstrand Restaurant and a sunset that was priceless!
Nelia D. - 8th October 2019
staying in Paternoster
Lieflik!
Cornelia V. - 8th October 2019
staying in Paternoster
Uitstekend.
Gerrie F. - 3rd October 2019
staying in Paternoster
Mooiste mooi, dis soos 'n Maldives in Suid-Afrika.
Olgard E. - 3rd October 2019
staying in Paternoster
Best place for a relaxing stay.
Tiana S. - 1st October 2019
staying in Paternoster
Behalwe vir ons verblyf, is ons as familie baie beïndruk met Paternoster en die res van die omgewing vir die natuurskoon, besienswaardighede en alle die aktiwiteite wat dit bied vir ieder en elk. Ons gaan definitief spoedig terugkeer na die omgewing en is daar nog soveel wat ons wil sien en doen. Mooi loop.
Lenoray W. - 1st October 2019
staying in Paternoster
Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer.
Philip L. - 1st October 2019
staying in Paternoster
Pragtige plekkie! Mens moet darem net ten minste 1 keer hier kom vertoef!
Neil T. - 30th September 2019
staying in Paternoster
Kom die laaste 4 jaar en sal hierdie tradisie voortsit!
Hennie T. - 30th September 2019
staying in Paternoster
Fantastiese bestemming!
Stephen P. - 29th September 2019
staying in Paternoster
We are in love with Paternoster!
Gustav D. - 27th September 2019
staying in Paternoster
So mooi.
Kaylin B. - 26th September 2019
staying in Paternoster
It's a very scenic place to visit.
Hennie M. - 25th September 2019
staying in Paternoster
Verskeie mense het ons gewaarsku oor diefstal uit voertuie en selfs uit kamers of wooneenhede!
Lidie V. - 25th September 2019
staying in Paternoster
Wil vir altyd daar bly!
Willem B. - 25th September 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek!
Mark T. - 25th September 2019
staying in Paternoster
Mooi plek?
Marlynn M. - 25th September 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie.
Elsie S. - 22nd September 2019
staying in Paternoster
Wonderlike vakansie gebied met awesome mense!
Johan M. - 22nd September 2019
staying in Paternoster
Typical, small, seaside resort. Easy access to nearby places of interest. Some of the restaurants can be a bit iffy and others a pleasure to eat at.
Alta V. - 21st September 2019
staying in Paternoster
Oulike dorpie, moeite werd om te besoek.
Marche F. - 20th September 2019
staying in Paternoster
My happy place.
Hennie P. - 19th September 2019
staying in Paternoster
Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind.
Judy J. - 16th September 2019
staying in Paternoster
'n Pragtige dorpie.
Luzanne K. - 16th September 2019
staying in Paternoster
Dis so mooi op Paternoster. Blikkies Pizzaria was wonderlik en ek kon my hond soontoe vat, was absoluut 'n perfekte naweek! Sal beslis weer hierheen kom!
Francois M. - 16th September 2019
staying in Paternoster
Rustige atmosfeer waar jy kan uitrus.
Hanlie R. - 16th September 2019
staying in Paternoster
Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com