Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Georgien D. - 28th May 2019
staying in Paternoster
Pragtig, rustig, skoon en sielsrustend.
Bryony V. - 27th May 2019
staying in Paternoster
Fabulous restaurants.
Evangelene B. - 21st May 2019
staying in Paternoster
Its a very nice place.
Howard G. - 15th May 2019
staying in Paternoster
Is 'n baie rustige en skoon plek.
Marietjie P. - 14th May 2019
staying in Paternoster
Mooi dorp en vriendelike mense.
Salome C. - 13th May 2019
staying in Paternoster
Paternoster is 'n rustige dorpie. Mens voel veilig daar en die mense is vriendelik.
Bianca D. - 8th May 2019
staying in Paternoster
Die mense in hierdie dorpie is baie vriendelik! Almal laat jou baie tuis voel hier.
Piet P. - 7th May 2019
staying in Paternoster
Sal enige tyd aanbeveel en weer besoek.
Steven H. - 7th May 2019
staying in Paternoster
Paternoster is a nice place to visit. Beware of the crime, as it is very bad there. The kids selling the heart shaped shells are relentless and mischievous. Don't trust them. Also be wary of the guys selling illegal crayfish.
Majorie S. - 6th May 2019
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige plek. Net jammer oor die misdaad. Ons is duidelik laat verstaan dat ons alles moet toehou en moet waaksaam wees. Daar is ook die heeltyd 'n deurloop van mense. Dis jammer as 'n mens vir `n naweek wil wegbreek uit die stad uit en dan moet `n mens amper nog meer waaksaam wees op jou naweek af.
Gawie B. - 6th May 2019
staying in Paternoster
Sal die smouse moet beperk en beheer.
Thea L. - 6th May 2019
staying in Paternoster
Ons is gek oor Paternoster, dit is een van ons gunsteling-bestemmings.
Theo V. - 3rd May 2019
staying in Paternoster
Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete.
Brian A. - 2nd May 2019
staying in Paternoster
Lovely place to visit.
Annemarie V. - 29th April 2019
staying in Paternoster
Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is.
Desmarie M. - 29th April 2019
staying in Paternoster
A beautiful, quaint little fisherman's village. Will most definitely go back with our family.
Amanda J. - 23rd April 2019
staying in Paternoster
Awesome dorpie.
Clive L. - 23rd April 2019
staying in Paternoster
Baie aangename plek. So mooi!
Francois V. - 23rd April 2019
staying in Paternoster
Baie mooi en netjiese dorpie. Dit is ideaal vir 'n stil en rustige vakansie - daar gaan nou regtig niks aan nie. Mens ontspan net heerlik op die strand, geniet die rus en vrede en eet in die restaurante. (Daar is 'n paar toeristewinkeltjies, maar hulle is seker gemik op die buitelandse toeriste, want hulle is peperduur.) Die strand is massief en die water is stil, met min branders, so dit is ideaal vir mense met klein kinders. (Die water is egter baie koud.) Hierdie is beslis my gunstelingplek op die Weskus!
Rafieka S. - 23rd April 2019
staying in Paternoster
Paternoster is a quaint fishing village suitable for people who thrive on peace and quiet and the love of crayfish. Nestled by the sea with breathtaking views and long walks on the beach. A quiet area to gather ones thoughts and be revitalised.
Marna K. - 23rd April 2019
staying in Paternoster
Paternoster is ons gunsteling vakansiedorp.
Celeste S. - 18th April 2019
staying in Paternoster
Paternoster is soul food for the heart and soul.
Johanna G. - 16th April 2019
staying in Paternoster
Paternoster is my absolute gunsteling naweek blyplek. Soveel dinge om te sien en doen. 'n Naweek is meestal te kort vir my omdat ek nooit genoeg kan kry van die stilte en vrede en asemrowende see-uitsigte nie.
Carlo S. - 15th April 2019
staying in Paternoster
Rustige dorpie, wil ook nie sê jy moenie kanse waag nie, maar dit wel geniet. Respekvolle mense en baie stresvry.
Alroy S. - 15th April 2019
staying in Paternoster
Pragtige en rustige plek. Perfek vir 'n wegbreek!
Bobby B. - 15th April 2019
staying in Paternoster
Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous.
Madeleen K. - 12th April 2019
staying in Paternoster
Ons het die naweek in Paternoster terdeë geniet. Daar is heerlike eetplekke en baie vriendelike mense.
Henk J. - 10th April 2019
staying in Paternoster
Baie lekker rustige dorpie.
Anthia J. - 10th April 2019
staying in Paternoster
Perfek as jy hou van stil rustige klein plekkies.
Janine P. - 4th April 2019
staying in Paternoster
Pragtige dorpie langs die kus.
Nicolene B. - 2nd April 2019
staying in Paternoster
Pragtige Weskusdorpie en nader aan die natuur en seelewe kan jy nie kry nie! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Paternoster
Asemrowend.
Ursula D. - 1st April 2019
staying in Paternoster
Pragtigste dorpie wat ek al ooit gesien het. Restaurante in die dorpie is ongelooflik, soveel nuwe kos ervaringe gehad in die tyd wat ons daar was.
Trudie K. - 1st April 2019
staying in Paternoster
Pragtige plek, ons sal dit beslis weer wil besoek.
Farouk D. - 1st April 2019
staying in Paternoster
Pragtige vissersdorp met verskeidenheid van eetplekke en ander dienste. 'n Lekker plek om weg te breek van die stad se gejaagdheid.
Wayne N. - 1st April 2019
staying in Paternoster
It’s truly home away from home and the place is so tranquil and stunning. My wife and I have decided to retire in Paternoster.
Michael R. - 31st March 2019
staying in Paternoster
Not really. It's just a beautiful and peaceful place to visit after working /teaching. A good place to meet with God in the quietness of the the waves.
Anika L. - 29th March 2019
staying in Paternoster
Pragtig! Mal oor atmosfeer en dorpie!
Melinda A. - 28th March 2019
staying in Paternoster
Very warm and friendly community and stunning views and things to do.
Wilinda H. - 28th March 2019
staying in Paternoster
Restaurante baie goed, maar duur.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com