Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.44 out of 5 based on 1066 reviews.
. - 29th April 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Beste plek om te wees vir duik en saam kuier.
. - 28th April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views.
. - 27th April 2019
staying in Hluhluwe, Zululand
The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area.
. - 25th April 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Sien gou weer!
. - 23rd April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ek is mal oor St Lucia. Die natuurskoon, vriendelike mense en die rustigheid maak dit absoluut die moeite werd. Mense moet net in ag neem dat dit ongerepte natuur en natuurlik see is. So die see is onvoorspelbaar. So wees ekstra versigtig!
. - 21st April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded.
. - 18th April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Je kan veel ontdekken: strand, snorkelen, wildparken.
. - 9th April 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Peaceful.
. - 7th April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Strand en meer met cruise was wonderlik. Cape Vidal is pragtige netjiese strand vir snorkel en scuba. Kaasmakery ook baie oulik. Orals is baie vriendelike diens. Baie veilig gevoel orals.
. - 6th April 2019
staying in Pongolapoort Dam, Zululand
Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff.
. - 3rd April 2019
staying in Ndumo Game Reserve, Zululand
Baie mooi reservaat met fantastiese voƫllewe!
. - 2nd April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia Wetland Park is een van ons gunstelingbestemmings!
. - 2nd April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie lekker en baie dinge om te doen.
. - 2nd April 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Meer-en-See het als wat mens nodig het, ons is mal oor die plek.
. - 2nd April 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie lekker plek, toeriste baie vriendelik.
. - 1st April 2019
staying in Elephant Coast, Zululand
Pragtige deel van Suid-Afrika met groot ongerepte natuur areas.
. - 31st March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Lekker bestemming met baie om te sien en doen.
. - 30th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou.
. - 29th March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Best diving spot in South Africa.
. - 28th March 2019
staying in Richards Bay, Zululand
Sien sterre.
. - 28th March 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Aangename area en binne bereik van geriewe.
. - 27th March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Ons sal nie vinnig weer Sodwana toe gaan nie vir die rede dat 'n mens so baie moet betaal om see toe te kan gaan. Ons het R110 per dag betaal vir 3 mense en as jy aand die ander kant wil gaan on na 'n restaurant toe te gaan betaal jy weer R15 om in te gaan.
. - 26th March 2019
staying in Elephant Coast, Zululand
The only issue that we have is the lack of close access to a beach. i.e: one can not park a car close to the beach. The walk from the Kosi Mouth parking to the beach is a real slog, wading through water with currents. I think this should be resolved to make it more attractive.
. - 25th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Pragtige tropiese dorpie omring deur ongerepte natuurskoon en wilde diere.
. - 25th March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwana is 'n wonderlike vakansie, ons gaan al vir die laaste 7 jaar, see is lekker warm, waarde vir geld.
. - 25th March 2019
staying in Mtunzini, Zululand
Beautiful little village.
. - 25th March 2019
staying in Meer-en-See, Zululand
Netjiese area, maar die strand en geriewe laat veel te wense oor.
. - 25th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie warm, maar 'n lekker plek om te gaan.
. - 25th March 2019
staying in Hluhluwe, Zululand
Ons was by Hluhluwe - iMfolozi Wildreservaat. Dit was heerlik daar, het dit baie geniet.
. - 18th March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Selfoon en internet ontvangs is baie beperk op sekere plekke alhoewel die toring naby is.
. - 17th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St.Lucia is a wonderful little village with best infrastructure and many offers for everybody.
. - 12th March 2019
staying in Richards Bay, Zululand
As nie-lede was ons met ope arms ontvang by Richardsbaai Skibootklub. Almal was vriendelik en was behulpsaam met prosedures, raad en daad om ons bootervaring baie aangenaam te maak.
. - 12th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Heerlike wegbreek en nog steeds naby al die geriewe. Die moeite werd om hierdie bestemming te besoek. Waarde vir geld.
. - 6th March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwanabaai is nie regtig 'n toeriste aantreklikheid nie. Indien jy nie 'n duiker is nie gaan dit nie vir jou 'n avontuur wees nie. Geen behoorlike supermark nie, slegs klein winkeltjies wat wel net die nodigste aanhou ten duurste. Nie vreeslik toeganklik indien jy nie 'n 4x4-voertuig het nie.
. - 6th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Jammer die fasiliteite vir strandhengel is onbereikbaar.
. - 4th March 2019
staying in Richards Bay, Zululand
The best.
. - 4th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels.
. - 4th March 2019
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Die toestand van die dorp het agter uit gegaan. Vir die eerste keer potholes opgemerk. Strand is vol olie en drankbottels gewees. Cape Vidal wat naby is het dit egter die moeite werd gemaak.
. - 3rd March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Pragtige, skoon strand.
. - 3rd March 2019
staying in Sodwana Bay, Zululand
Fantasties vir hengel, maar vir net 'n gewone vakansie is die see te ver.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]