Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 767 reviews.
Gawie B. - 3rd May 2017
staying in Knysna
Bly weg in spitstye (hoogseisoen), die mense wil jou dood trap in die dorp.
Beverley-anne S. - 3rd May 2017
staying in Knysna
A bit busy, but always a favourite on the Garden Route and not too far from PE.
Gerard F. - 2nd May 2017
staying in Knysna
Knysna het 'n groot verkeersprobleem (selfs in die effense afseisoen). Die enkele toegangs- en deurpad is ontoereikend. Andersins skep Knysna en al die toerismebedrywighede 'n kleurvolle prentjie. Ek kan verstaan hoekom so baie die bestemming aanloklik vind!
Deon N. - 25th April 2017
staying in Knysna
Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite om aan deel te neem en restaurante om te beproe(f). Die omgewing is baie mooi en rustig.
Mandy B. - 20th April 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna central is a fantastic hub and caters to every tourists needs.
Rene S. - 14th April 2017
staying in Knysna
Wegbreek vir moeë mense.
Beulah F. - 12th April 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Die kos in die eetplekke wat ons besoek het was uitstekend!
Jan-roux K. - 11th April 2017
staying in Knysna
Knysna is beeldskoon en groen. Dis n plek waar ek wil aftree.
Mynhardt D. - 7th April 2017
staying in Knysna
Die hoofroete deur Knysna is baie stiller a.g.v. die waterfront en 'n mens kom dit dadelik agter versus vorige jare. Restaurante baie duur in waterfront.
Linda P. - 4th April 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Sal beslis dit weer doen!
Pieter V. - 3rd April 2017
staying in Knysna
Baie mooi met vele besienswaardighede in die omgewing.
Clive E. - 27th March 2017
staying in Costa Sarda, Knysna
Nice area, few beggers.
Louwrens E. - 26th March 2017
staying in Knysna
Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek.
Hans B. - 23rd March 2017
staying in Paradise, Knysna
Pragtige omgewing, gerieflik geleë in Knysna en die Tuinroete.
Christine C. - 10th March 2017
staying in Knysna
Wens ek kon permanent soontoe trek, baie mooi plek.
Verusha P. - 3rd March 2017
staying in Paradise, Knysna
Dit is 'n goeie area en is na aan alle verbruikerspunte.
Renée M. - 3rd March 2017
staying in Knysna
Hartsland.
Philip Z. - 22nd February 2017
staying in Knysna
Baie om te doen in omgewing. Die ligging is sentraal om ander dorpe ook te besoek.
Marietjie M. - 19th February 2017
staying in Knysna
Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie.
Willem S. - 9th February 2017
staying in Knysna
Waterfront is 'n besoek werd met sy winkeltjies en restaurante.
Skollie S. - 31st January 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie pragtige plek met baie mooi areas om the besoek.
Johann M. - 20th January 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is mooi, maar die omgewing is wonderlik. Vra vir Braam by die toeristesentrum en vra hom wat om te doen. Hy sal jou in die regte rigtings stuur om die mooi van Knysna te beleef.
Chantelle W. - 11th January 2017
staying in Knysna
Knysna is beeldskoon en bied allerly onvergeetlike aktiwiteite, restaurante, besienswaardighede en bestemmings. Dit is 'n dorp na aan ons harte wat ons elke keer betower met sy pragtige nattuurskoon en heerlike atmosfeer. Dit is wel belangrik om akkommodasie te bekom wat hierdie aspekte van Knysna beklemtoon, soos die beeldskone uitsigte.
Tuanett D. - 10th January 2017
staying in Thesen Island, Knysna
Thesens Island is 'n premium bestemming. Ons kom dikwels hierheen en sal verseker weer terugkeer.
Sinodi N. - 9th January 2017
staying in Knysna
What a great holiday destination.
Deon D. - 9th January 2017
staying in Paradise, Knysna
Uit die besige verkeer van Knysna, maar gerieflik naby om Knysna te geniet.
Marietjie V. - 9th January 2017
staying in Knysna
Knysna is 'n pragtige plek en ons het die tyd daar baie geniet.
Johan L. - 9th January 2017
staying in Knysna
The Garden of Eden. That sums it up perfectly. Most beautiful place in the world with the most friendly people.
Joseph N. - 8th January 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
'n Pêrel om te besoek ... word sterk aanbeveel!
Izelle B. - 8th January 2017
staying in Knysna
Pragtig, maar baie besig tydens hoogseisoen.
Jako T. - 8th January 2017
staying in Knysna
Verkeer is bietjie erg tydens vroegoggend en laatmiddag.
Janetta V. - 7th January 2017
staying in Paradise, Knysna
Baie mooi deel van ons land!
Suzette B. - 5th January 2017
staying in Knysna
Knysna is beslis 'n plek wat besoek moet word. Daar is geweldig baie om te sien en te doen.
Julie K. - 3rd January 2017
staying in Knysna
Knysna is 'n lekker plek!
Jeanette B. - 3rd January 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Dis 'n puik vakansiebestemming.
Wilmari T. - 3rd January 2017
staying in Knysna
Die verkeersvloei is natuurlik 'n kopseer.
Raziah D. - 2nd January 2017
staying in Knysna
Knysna is ongetwyfeld my gunsteling vakansiebestemming - baie rustig en jy kan regtig daar ontspan.
Meshy C. - 30th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Was great.
Andre L. - 27th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie besig. Dankie vir die verkeersmanne en -dames se behulpsaamheid.
Yolandi F. - 26th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Wonderlike plek. Definitief die moeite werd!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]