Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 774 reviews.
. - 3rd January 2017
staying in Knysna
Knysna is 'n lekker plek!
. - 3rd January 2017
staying in Knysna CBD, Knysna
Dis 'n puik vakansiebestemming.
. - 3rd January 2017
staying in Knysna
Die verkeersvloei is natuurlik 'n kopseer.
. - 2nd January 2017
staying in Knysna
Knysna is ongetwyfeld my gunsteling vakansiebestemming - baie rustig en jy kan regtig daar ontspan.
. - 30th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Was great.
. - 27th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie besig. Dankie vir die verkeersmanne en -dames se behulpsaamheid.
. - 26th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Wonderlike plek. Definitief die moeite werd!
. - 24th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Perfek vir die sakpasreisiger.
. - 18th December 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie snobisties, maar mooi omgewing.
. - 9th December 2016
staying in Knysna
Ideale plek vir 'n wegbreek. Lieflike restaurante!
. - 8th December 2016
staying in Knysna
Knysna is baie duur!
. - 6th December 2016
staying in Knysna
Die Knysna van so 25 jaar gelede bestaan nie meer nie, 'n groot jammerte. Alles sentreer nou rondom die Waterfront. Ons het wel die museum naby die stadsaal besoek sowel as die gerestoureerde tronk, maar albei was ook maar 'n teleurstelling.
. - 6th December 2016
staying in Knysna
Wonderlike plek.
. - 28th November 2016
staying in Upper Old Place, Knysna
Waarde vir jou geld.
. - 25th November 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Altyd gedink Knysna is 'n bietjie oordoen omdat daar nooit voldoende parkeerplek is nie en te veel bedelaars op die hoeke van die strate. Die malls het egter voldoende parkeerplek en winkels - baie oulik en oorspronklik. Miskien het my siening nou positief geswaai.
. - 21st November 2016
staying in Costa Sarda, Knysna
Great area.
. - 2nd November 2016
staying in Knysna
We love Knysna, it has great charm and an individuality which is appealing.
. - 18th October 2016
staying in Paradise, Knysna
Knysna heeft een mooie Lagune, klein centrum waar je snel bent uitgekeken. Voor ons was het guesthouse het hoogtepunt van ons bezoek aan Knysna. We hebben nog een boottrip gemaakt om walvissen te spotten, dit was met Ocean Odyssy. Je betaalt veel (800 rand pp) maar in het piekseizoen op een dag met perfecte weersomstandigheden helemaal niets gezien, behalve 1 dolfijn en een zeehond - zeer teleurstellend!
. - 17th October 2016
staying in Knysna
Baie pragtige plek, beslis iets om te beleef. Ek sal enige een aanraai om die paradys te beleef. Lekker wegbreek weg van die huis. Daar is iets vir almal om te ervaar.
. - 14th October 2016
staying in Knysna
Knysna is sentraal in die Suidelike Kaap, naby Sedgefield, George en Plettenbergbaai. Daar is baie plekke om te besigtig in die omgewing en natuurlik die Knysna Waterfront is 'n moet!!
. - 12th October 2016
staying in Knysna
Die plekke wat rondom Knysna beskikbaar was om te besoek was baie 'nice'. Knysna kort 'n waterpark waar kinders kan gaan 'waterslide' en swem.
. - 10th October 2016
staying in Knysna
Baie lekker daar.
. - 4th October 2016
staying in Upper Old Place, Knysna
'n Deel van Knysna wat jou rustig laat voel, weg van al die gewoel. 'n Veilige gedeelte waar jy buite kan sit en selfs met jou hond kan gaan stap.
. - 4th October 2016
staying in Costa Sarda, Knysna
Pragtige plek met wandelroete en rustig.
. - 2nd October 2016
staying in Knysna
Wonderlike, hulpvaardige personeel. Ingestel op die toeris en sy behoeftes.
. - 30th September 2016
staying in Knysna
Baie gemik op uitlander besoeke. Dink hulle kan die pryse aanpas vir SA ID besithouers.
. - 29th September 2016
staying in Knysna
Uit die boek. Fantasties!
. - 28th September 2016
staying in Thesen Island, Knysna
Pragtige plek.
. - 28th September 2016
staying in Knysna
Die dorp self doen dit nie meer vir my nie, te besig en parkeerplek 'n probleem. Daar word te veel van dieselfde produkte aangebied en te oorweldigend vir die toeris. Die omgewing buite die dorp en wat alles besigtig kan word is 'n groot inspuiting vir Knysna.
. - 26th September 2016
staying in Paradise, Knysna
Wonderlik.
. - 23rd September 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Eet vis by Freshline Fisheries.
. - 22nd September 2016
staying in Knysna
Dis regtigwaar 'n pragtige plekkie vir enigiemand om net 'n bietjie weg te breek op 'n vakansie.
. - 17th September 2016
staying in Knysna
Baie vriendelik mense óral!
. - 6th September 2016
staying in Paradise, Knysna
Pragtige plek met baie om te doen en te sien in die omgewing.
. - 16th August 2016
staying in Thesen Island, Knysna
Ons probeer altyd in Thesens Island boek, as ons Knysna toe gaan. Die sekuriteit en ligging is ideaal.
. - 12th August 2016
staying in Knysna
Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie.
. - 10th August 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna CBD always a pleasure...
. - 29th July 2016
staying in Paradise, Knysna
Ons is mal oor Knysna nie, maar wel dié area waar Agnar geleë is.
. - 26th July 2016
staying in Knysna
'n Lekker bestemming met interessante winkeltjies. Volop eetplekke wat vir elke smaak voorsiening maak.
. - 19th July 2016
staying in Paradise, Knysna
As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]