Verified Reviews of Knysna

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Knysna

Rated 4.67 out of 5 based on 774 reviews.
. - 18th July 2016
staying in Knysna
Love Knysna. A really special place.
. - 15th July 2016
staying in Knysna
Knysna is asemrowend mooi - veral die natuurskoon!
. - 15th July 2016
staying in Knysna
Knysna sien my beslis weer, daar was te veel om te doen en te gaan kyk vir 3 dae! Mens moet ten minste vir 'n week bly...of daar gaan bly!
. - 13th July 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Very busy during Oyster Festival, but that's the vibe.
. - 12th July 2016
staying in Knysna
Het Knysna gekies omdat die oesterfees baie aktiwiteite het. Ons het die trailruns in die woud gaan doen.
. - 28th May 2016
staying in Upper Old Place, Knysna
Pragtige omgewing met die mooiste uitsigte.
. - 27th May 2016
staying in Costa Sarda, Knysna
Costa Sarda is definitief 'n plekkie waarna ek weer sal gaan. Die uitsigte is prentjiemooi en dis heerlik rustig vir daai wegkom van gejaag en net wil ontspan.
. - 24th May 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Gaan beslis weer kom.
. - 15th May 2016
staying in Costa Sarda, Knysna
Baie mooi plek en voel veilig.
. - 12th May 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie aangenaam gewees - waarde vir geld.
. - 6th May 2016
staying in Knysna
Bly maar prentjiemooi.
. - 5th May 2016
staying in Knysna
Ek is absoluut versot op Knysna.
. - 5th May 2016
staying in Thesen Island, Knysna
Wonderful. Lovely bird life on the island. Neat and tidy, great security and guards always friendly.
. - 25th April 2016
staying in Knysna
Knysna has remained a quaint tourist town.
. - 25th April 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie skoon dorp met Waterfront wat besoek kan word. Ons het die Olifantpark besoek en dit was baie goed aangebied deur die aanbieders.
. - 20th April 2016
staying in Knysna
Come and see Knysna's lovely views, especially from the Heads: lakes, water, sea - beauty all around!
. - 18th April 2016
staying in Knysna
Altyd lekker om Knysna te besoek!
. - 11th April 2016
staying in Knysna
Knysna is wonderlik!
. - 11th April 2016
staying in Thesen Island, Knysna
Die eiland is pragtig met so baie besienswaardighede.
. - 9th April 2016
staying in Knysna
Alhoewel Knysna alreeds vele te bied het vir die toeris, sal daar altyd ruimte vir verbetering wees. Die groot voordeel is dat al die omliggende plekke soos Sedgefield, George en Plettenbergbaai baie naby geleƫ is en Knysna dus baie gerieflig sentraal geleƫ is.
. - 6th April 2016
staying in Knysna
Vir my is Knysna fantasties!
. - 5th April 2016
staying in Knysna
Pragtige, skoon dorpie met mooi besienswaardighede.
. - 4th April 2016
staying in Knysna
Gaan defnitief weer terug kom vir 'n langer tyd om die besienswaardighede te aanskou.
. - 3rd April 2016
staying in Knysna
Baie mooi plek en baie mooi natuurskoon.
. - 2nd April 2016
staying in Knysna
Dis ongelooflik daar, die mense van Knysna is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was baie indrukwekkend in en om Knysna.
. - 1st April 2016
staying in Knysna
Mooi dorp.
. - 31st March 2016
staying in Knysna
Knysna is stunning!
. - 30th March 2016
staying in Knysna
Stunning vakansie dorp, soveel om te doen in die omgewing.
. - 29th March 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is baie gerig op toeriste en die pryse dui dit ook so aan. Uitkyk-punte is 'n moet!
. - 26th March 2016
staying in Knysna
Die hoofstraat was baie besig wat vervoer van een plek na 'n ander bemoeilik het. Die dorp as sulks was toeganklik met al die voorraad wat jy nodig het.
. - 25th March 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
The fact that it is one of South Africa's most popular tourist destinations speaks for itself.
. - 24th March 2016
staying in Knysna
Knysna is absoluut pragtig! Dit is beeldskoon met die mooiste uitkykpunte. Pragtige strand in Brenton-on-Sea.
. - 17th March 2016
staying in Knysna
Knysna is 'n pragtige dorp.
. - 17th March 2016
staying in Knysna
Was nog altyd vir my en my gesin 'n aangename vakansiebestemming.
. - 15th March 2016
staying in Knysna
Have always loved visiting Knysna, but we were disappointed that the "three legs" wasn't running on the Wednesday, the only sunny day we had.
. - 3rd March 2016
staying in Thesen Island, Knysna
Great in the off season.
. - 27th February 2016
staying in Upper Old Place, Knysna
Leuke bestemming, gezellig centrum.
. - 23rd February 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Baie goed, net van die aktiwiteite en dinge wat jy wil doen is duur. Moeite werd om daar vakansie te hou.
. - 23rd February 2016
staying in Knysna
Ons is gaande oor Knysna, die omgewing is asemrowend mooi en sal sommer permanent daar wil bly.
. - 21st February 2016
staying in Knysna CBD, Knysna
Knysna is mooi, die woude self het ek besoek en dit baie mooi gevind.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]