Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1182 reviews.
. - 27th November 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
A clean little town but like all the rest dependant on the Municipalities that do or not give service delivery to their rates and tax payers.
. - 26th November 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek.
. - 25th November 2019
staying in Drakensberg
The Drakensberg Mountains is a World Heritage Site. This award is totally deserved!
. - 25th November 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Beautiful area especially for the adventurous. Lots of hiking on offer in the area as well as horse riding, tubing, fishing etc.
. - 22nd November 2019
staying in Bergville, Drakensberg
Pragtige omgewing.
. - 20th November 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Die beste!
. - 19th November 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Naglewe is lekker en veilig.
. - 18th November 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Underberg is a lovely destination, there is a lot to do but we were only there to overnight. Also a lot of history for those who are interested.
. - 16th November 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Kan nie glo dit was 'n Kwêla dorp van die jaar 2013 nie, want die dorp self is baie verwaarloos.
. - 9th November 2019
staying in Himeville, Drakensberg
Dis 'n klein plekkie en lekker stil. Underberg met genoeg winkels is net 5 km ver.
. - 7th November 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Baie vriendelike inwoners. Die Spar is baie energiek met groot verskeidenheid van lekkernye. Oulike winkeltjies met interessante inhoud.
. - 6th November 2019
staying in Winterton, Drakensberg
Sentraal geleë om al die mooi van die Drakensberge te geniet, met meer as genoeg aktiwiteite. Oral langs die pad interessante winkeltjies en genoeg restaurante om van te kies.
. - 27th October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
The Drakensberg Mountains are impressive. Many outdoor activities are possible in this Valley.
. - 22nd October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Asemrowend mooi.
. - 21st October 2019
staying in Drakensberg
Was en is nog altyd 'n besonderse belewenis. Hang net af van die blyplek en diens wat jy kry.
. - 21st October 2019
staying in Himeville, Drakensberg
Sien sterre.
. - 19th October 2019
staying in Bergville, Drakensberg
Die dorp is nie 'n toeristedorp nie, maar die gastehuise in die area is goed geleë vir besoeke aan die verskillende besienswaardighede rondom Bergville en Drakensberge en die omgewing.
. - 18th October 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate.
. - 15th October 2019
staying in Drakensberg
Fantastiese atmosfeer in die berge.
. - 11th October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Beautiful and peaceful.
. - 9th October 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil.
. - 8th October 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken.
. - 7th October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Valley bied 'n groot verskeidenheid van ervaringe. Die natuur is besonders mooi.
. - 2nd October 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Just gorgeous!
. - 30th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
There's something for everyone to do and the setting is so peaceful and beautiful! A wonderful place to relax and unwind.
. - 30th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
So much to do and all in close proximity.
. - 28th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein, maar pragtige omgewing.
. - 25th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Pragtigste deel van die Drakensberge, met die beste bergfiets roetes! Sal enige tyd teruggaan.
. - 25th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Exquisite place to relax. The people are so friendly!
. - 25th September 2019
staying in Highmoor, Drakensberg
Pragtig en lekker om te besoek.
. - 25th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein plaasdorpie, lekker eetplekkies.
. - 24th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Grondstrate het dringende aandag nodig.
. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho.
. - 20th September 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Dit is 'n lekker dorpie, baie om te sien en doen in die area en heerlik stil.
. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger.
. - 4th September 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
So baie om te doen, so min tyd. Het veral die Raptors vertoning geniet.
. - 2nd September 2019
staying in Drakensberg
Baie om te doen.
. - 27th August 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Some lovely places to visit.
. - 25th August 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep.
. - 20th August 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Daar kort nog 'n paar goeie restaurante.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]