Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Jaco P. - 5th October 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorp, net jammer dat Tietiesbaai se kampterrein so swak bestuur word.
Brendan L. - 3rd October 2018
staying in Paternoster
Baie mooi en rustige plekkie.
Ena B. - 3rd October 2018
staying in Paternoster
Fantastiese restaurante, asemrowende ligging en vissershuisie-tema maak die dorpie super spesiaal. Ek sal weer en weer terugkom.
Vanda P. - 2nd October 2018
staying in Paternoster
Love Paternoster, although it has grown bigger in the last few years we still enjoy going there.
Hilda S. - 1st October 2018
staying in Paternoster
Die restaurante in die dorp is ongelooflik. Sommige besighede is egter besig om besoekers uit te buit met buitensporige pryse en sodoende skiet hulle hulself in die voet. Ons het bv. by Oep ve Koep 'n emalje maatbekertjie gesien teen R450! Dit het ons dadelik laat omdraai, want ons het genoeg kennis van luukse artikels om te besef dat dit skaamteloos te veel is. Ek het verlede week vir 'n Wedgewood vasie van dieselfde grootte R250 betaal.
Amanda C. - 1st October 2018
staying in Paternoster
Paternoster is baie duur vir ons Suid-Afrikaners, veral die restaurante.
Laurette H. - 30th September 2018
staying in Paternoster
Paternoster is een van die mooiste dorpies met 'n pragtige strand en oulike eetplekkies - die perfekte plek om vakansie te hou!
Wynand B. - 30th September 2018
staying in Paternoster
Moenie moeite doen om die Pantie bar op Paternoster te besoek nie. Baie onvriendelike kroegman. Die res van die plekkies is baie mooi.
Jo-anne M. - 28th September 2018
staying in Paternoster
Awesome plek,
Rianna C. - 25th September 2018
staying in Paternoster
Die aangenaamste, rustigste plek in die hele Wes-Kaap. As jy wil rustigheid weg van stad se gejaag af hê, is Paternoster die regte plek.
Stoney S. - 22nd September 2018
staying in Paternoster
Paternoster het 'n slegte naam a.g.v. diefstal.
Dawie S. - 22nd September 2018
staying in Paternoster
Pragtige kusdorpie met pragtige strand, see en uitstekende restaurante. Beveel aan dat julle buite seisoen daar kuier.
Adri C. - 20th September 2018
staying in Paternoster
Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken.
Tersia C. - 20th September 2018
staying in Paternoster
Romantiese juweel: 'n Moet op jou wenslysie.
Rounel B. - 18th September 2018
staying in Paternoster
Pragtige vissersdorpie.
Rolien D. - 17th September 2018
staying in Paternoster
Die dorpie is lekker rustig, wanneer dit nie skoolvakansies is nie.
Shannon I. - 17th September 2018
staying in Paternoster
My happy place!
Victoria G. - 15th September 2018
staying in Paternoster
The beach is perfect for long walks.
Andre L. - 15th September 2018
staying in Paternoster
'n Stukkie hemel op aarde!
Jacqueline S. - 14th September 2018
staying in Paternoster
Beeldskoon.
Isabel L. - 11th September 2018
staying in Paternoster
Mooi blomme en lekker eetplekke!
Carleigh C. - 11th September 2018
staying in Paternoster
Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe.
Willeen B. - 10th September 2018
staying in Paternoster
Ons het heerlik gekuier in Sea Castle, maar ons was nie bewus dat handdoeke nie voorsien word nie. Dit sal 'n bonus wees as daar wel in die toekoms handdoeke voorsien word. 'n Ekstra matjie by die toilet/bad sal ook handig wees. Die vloer is baie koud in die winter. Baie oulike plek en ons het heerlik gekuier!
Bonnie P. - 10th September 2018
staying in Paternoster
Paternoster Place should update their website and be more specific with their accommodation/rooms.
Johan L. - 10th September 2018
staying in Paternoster
As jy as Weskusser hier grootgeword het, is dit hartseer om al die kommersialisering te sien en hunker jy na die ou dae toe alles onaangetas was. As jy egter as buitestaander die plek sou besoek, sal die Weskus-vriendelikheid van die omgewing en inwoners jou altyd bybly. Wonderlike ou Weskus!
Vanda E. - 10th September 2018
staying in Paternoster
Very friendly people, great eating places and service is absolutely on point.
Jacques M. - 8th September 2018
staying in Paternoster
Egte Weskus-gasvryheid in hierdie dorpie met soveel karakter.
Andre V. - 5th September 2018
staying in Paternoster
Bie mooi dorpie en baie anngename mense.
Ronesia J. - 4th September 2018
staying in Paternoster
My gunsteling plek van kleins af.
Johann O. - 3rd September 2018
staying in Paternoster
Lekker eetplekke en 'n klomp plekke naby, soos Tittiesbaai ens. Die Weskus Nationale Park is ook nie ver nie. Langebaan, Saldanhabaai ens. is almal plekke wat mens binne een dag kan besoek.
Hanlie R. - 3rd September 2018
staying in Paternoster
Parternoster is 'n klein juweel. Ons was net jammer dat ons op 'n Sondag daar was, want alles was toe! Die omgewing is egter wonderlik met baie lekker plekkies om te besoek. Panty Bar op Parternoster is 'n moet.
Elizabeth M. - 3rd September 2018
staying in Paternoster
Plekkie is pragtig en die ideale plekkie om te kan ontspan en net mens se vlegsels los te maak.
Santa D. - 3rd September 2018
staying in Paternoster
Die kultuur, uitsig en rustigheid is definitief 'n rede om terug te gaan.
Natasha O. - 3rd September 2018
staying in Paternoster
Perfek!
Johann G. - 29th August 2018
staying in Paternoster
Baie oulik.
Nico B. - 28th August 2018
staying in Paternoster
Net pragtig!
Julian E. - 28th August 2018
staying in Paternoster
Vriendelike plekkie, altyd lekker by die see.
Engela D. - 27th August 2018
staying in Paternoster
Weens die droogte sal ek voorstel dat daar 'n emmer in die stort gesit word om water op te vang terwyl die geiser warm word. Die geiser vat nogal lank om op te warm.
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Paternoster
Net een word: asemrowend!
Jacques S. - 21st August 2018
staying in Paternoster
Ongelooflike mooi plek langs die Weskus. Wat nogal opvallend is, is dat daar geweldig baie kinders op straat loop en vir geld vra en ook goed aan jou probeer verkoop.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com