Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Juanita K. - 26th June 2018
staying in Paternoster
Paternoster is a wonderful vacation destination! We had the most wonderful experience while visiting. The residents are so friendly, kind and helpful - going out of their way to make one's stay an outstanding experience. This little holiday town will live on in our memories for a long, long time.
Jonelle A. - 25th June 2018
staying in Paternoster
Baie mooi plekkie.
Bryce C. - 20th June 2018
staying in Paternoster
Their very client orientated.
Roelien B. - 19th June 2018
staying in Paternoster
Pragtigste winkeltjies met vriendelike inwoners. Jy kan nie verby ry sonder om die dag hier deur te bring nie.
Yolandi P. - 19th June 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n besonderse plek. Daar is lekker restaurante en die mense is baie vriendelik.
Hilda N. - 13th June 2018
staying in Paternoster
'n Wonderlike, ongekunstelde wegbreekplek uit die stad maar nog steeds naby aan alle gerieflikhede. Sal voortaan Paternoster elke jaar op die kalender sit om te besoek.
Pearl W. - 12th June 2018
staying in Paternoster
Voorwaar ons happy place!
Cornelia O. - 12th June 2018
staying in Paternoster
Gaan kuier buite seisoen!
Leona G. - 11th June 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie. Die stilte en rustigheid is goed vir die siel!
Paul B. - 6th June 2018
staying in Paternoster
Die omgewing laat jou ontspan.
Elretha L. - 6th June 2018
staying in Paternoster
Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming.
Carleigh C. - 5th June 2018
staying in Paternoster
Beautiful beaches and scenery. Perfect little town for a holiday.
Thea L. - 5th June 2018
staying in Paternoster
Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense.
Vanessa J. - 4th June 2018
staying in Paternoster
Sal beslis weer gaan.
Franco H. - 4th June 2018
staying in Paternoster
Fantastiese atmosfeer en diens.
Shelby B. - 2nd June 2018
staying in Paternoster
Dit is een baie lekker plekkie. Lekker restaurante en jy is reg by die see. Dis lekker stil so dit maak jou wegbreek kansie baie lekker rustig. Dit is net wat ons nodig gehad het.
Soretha W. - 24th May 2018
staying in Paternoster
Will go back.
Johan V. - 21st May 2018
staying in Paternoster
Oulike winkels. Vriendelike mense!
Johan D. - 21st May 2018
staying in Paternoster
Gaande oor die gemeenskap.
Shawn F. - 21st May 2018
staying in Paternoster
Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest.
Klaus V. - 21st May 2018
staying in Paternoster
Beide Paternoster en Tietiesbaai is pragtige plekke aan die Weskus vir enige tipe besoeker, of jy nou wil tent opslaan of luuks wil woon.
Neil Richard F. - 20th May 2018
staying in Paternoster
Beautiful village with amazing setting. Restaurants are generally good, food & service.
Christo S. - 16th May 2018
staying in Paternoster
Dit is nou see vakansie, rustig, veilig en kan dit aanbeveel vir mense wat wil wegkom uit die stad.
Sera B. - 15th May 2018
staying in Paternoster
Paternoster is prentjie-mooi, en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Nic R. - 14th May 2018
staying in Paternoster
Pragtige klein see dorpie!
Johannes A. - 14th May 2018
staying in Paternoster
Asemrowende sonsondergange.
Stegman C. - 11th May 2018
staying in Paternoster
Beste plek in Suid-Afrika! Kan nie wag om terug te gaan nie!
Vic P. - 9th May 2018
staying in Paternoster
Petty crimes is not pretty.
Ferdie T. - 9th May 2018
staying in Paternoster
Regte egte Weskusbekoring en lekker eetplekke
Sanette V. - 9th May 2018
staying in Paternoster
Lieflike dorpie met pragtige strand en baie om te doen. Restaurante ook puik.
Jacqui B. - 9th May 2018
staying in Paternoster
Baie beïndruk. Was lank terug daar maar baie meer uitgebrei.
Grace K. - 7th May 2018
staying in Paternoster
Een van die mooiste plekke op aarde!
Hannalien L. - 7th May 2018
staying in Paternoster
Baie mooi plek.
Una S. - 6th May 2018
staying in Paternoster
Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur.
Ursula F. - 4th May 2018
staying in Paternoster
Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het.
Dianne F. - 30th April 2018
staying in Paternoster
Noisy Oyster can be recommended for dinner. But book at least a week before you plan to go. They are very popular for the locals as well as holiday makers. Blikkies-Pizzeria makes the most amazing pizzas. I can also recommend them for a great meal.
Johan M. - 30th April 2018
staying in Paternoster
Lekker wegbreek vir kort periode.
David D. - 24th April 2018
staying in Paternoster
Pragtige dorpie. Genoeg eetplekke. Rustige atmosfeer.
Isabeau D. - 23rd April 2018
staying in Paternoster
Paternoster bly die beste. Dis regtig die lekkerste dorpie.
Ronell B. - 23rd April 2018
staying in Paternoster
Ek sou verkies as die res van die wêreld nie weet van Paternoster nie, want dis so pragtig en wil dit graag vir myself hou! En om alles te kroon, het ons die lekkerste Sushi ooit daar geëet! Die enigste negatiewe kommentaar is: Die 'ingang' van die dorp vanaf Vredenburg (algemene 750 m area rondom die 1ste 4-rigting stop) het dringend aandag nodig: die res van die dorp is so mooi, maar die eerste indrukke is vuil, morsig en onversorgd.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com