Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Helene R. - 6th March 2018
staying in Paternoster
Dis so jammer dat ‘petty crime’ eintlik die mooi van die dorpie wegneem!
Ester B. - 27th February 2018
staying in Paternoster
Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!
Wim V. - 27th February 2018
staying in Paternoster
What a beautiful beach, so peaceful and relaxing. Friendly people, lovely food and we will definitely be back.
Vivian L. - 21st February 2018
staying in Paternoster
Baie duur winkels en restaurante. Die bedelaars in die hoofstraat en kreef verkopers is ontstellend en daar is geen sigbare wetstoepassing.
Hester S. - 20th February 2018
staying in Paternoster
Interessante dorpie.
Naomi S. - 20th February 2018
staying in Paternoster
Beslis een van ons gunsteling Weskusbestemmings.
Anirie T. - 20th February 2018
staying in Paternoster
Asemrowend mooi en rustig.
Leon S. - 20th February 2018
staying in Paternoster
Ons is mal oor Paternoster en sal beslis weer daar gaan vir vakansies in die toekoms. Interessante plekke om te besigtig: Tietiesbaai (Veral die Seekombuis restaurant), Stompneusbaai, Brittanica en Veldrif.
Welma V. - 18th February 2018
staying in Paternoster
Hemel op aarde.
Marina T. - 14th February 2018
staying in Paternoster
Een van die mooiste plekke op aarde!
Andre D. - 13th February 2018
staying in Paternoster
Hou dit so ongerep soos dit is!
Christopher S. - 9th February 2018
staying in Paternoster
Lovely sea side setting - don't be fooled into buying crayfish from the locals as there is a R2500 fine! Shops cater mainly for the tourists (prices too high for locals).
Genevieve M. - 1st February 2018
staying in Paternoster
Small town, great for weekends away that are about getting out of the city and somewhere small, quiet and out of the way. Great restaurants and a wonderful area to explore. More of a mature getaway, as there is only a beach, restaurants and a few shops. Really quaint and arty village.
Dean O. - 30th January 2018
staying in Paternoster
Inwoners mors en teister vakansiegangers.
Jannie N. - 29th January 2018
staying in Paternoster
Tipiese Weskusdorp, maar baie goed geleë om baie ander plekke van daar af te kan besoek wat nie te ver is nie.
Paulina G. - 29th January 2018
staying in Paternoster
Kreef, kreef, kreef...
Anel S. - 29th January 2018
staying in Paternoster
Nie meer dieselfde veilige dorpie as ‘n paar jaar gelede nie.
Lindsey-jayne B. - 29th January 2018
staying in Paternoster
Quiet seaside town, perfect for a weekend away whether it's a romantic trip for two or a family getaway. The "slow-life" feel and delicious food will make you want to pack your bags and stay forever!
Jane L. - 25th January 2018
staying in Paternoster
Beautiful village, Mossel Bank is the best side to stay, restaurants are superb!
Isabeau D. - 18th January 2018
staying in Paternoster
Dis my gunsteling webreekdorpie. Dit is 'n beskostigbare stukkie Griekeland.
Werner D. - 18th January 2018
staying in Paternoster
Dis 'n oulike dorpie.
Hannes T. - 15th January 2018
staying in Paternoster
Lieflike plek waar jy net kan afskakel en ontspan. Beeldskone strande en 'n besoek aan Tietiesbaai is die moeite werd.
Elaine J. - 15th January 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n droom toeristebestemming.
Monique L. - 15th January 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n baie mooi dorpie en 'n moet-sien.
Louis K. - 11th January 2018
staying in Paternoster
Gaan en beleef dit.
Hendrik D. - 9th January 2018
staying in Paternoster
Die gevoel van 'n Griekse-eiland in die middel van Suid-Afrika.
Monique L. - 9th January 2018
staying in Paternoster
'n Pragtige vakansiebestemming.
Renette B. - 8th January 2018
staying in Paternoster
Paternoster is lieflik met 'n pragtige strandgebied. Vriendelike mense en ek dink ek sal graag weer wil besoek.
Uriel G. - 8th January 2018
staying in Paternoster
Beeldskoon.
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Paternoster
Die plek sal my weer sien! Een vir die boeke. Ongelooflike plek en so mooi...
Shani D. - 8th January 2018
staying in Paternoster
Paternoster is my nuwe gunsteling vakansie plek!
Rehard S. - 7th January 2018
staying in Paternoster
Dit is een van die mees asemrowende vakansieplekke.
Stiaan A. - 5th January 2018
staying in Paternoster
Baie mooi dorpie. Weskus is die beste!
Erica B. - 3rd January 2018
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Ronél R. - 3rd January 2018
staying in Paternoster
Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer.
Albertha O. - 2nd January 2018
staying in Paternoster
Parenoster is asemrowend mooi. So jammer dat foutiewe uitverhuring van huise en petty crime sal veroorsaak dat mens nooit weer daar sal oornag nie!
Rieks C. - 2nd January 2018
staying in Paternoster
Ons hoop van harte dat die water krisis binnekort verlig sal word, want dit sal jammer wees dat die Paternoster nie langer akkommodasie aan toeriste kan bied weens die waterkrisis in die hele Wes-Kaap omgewing.
Petro B. - 1st January 2018
staying in Paternoster
Nie baie om te doen nie, maar somtyds is niksdoen ook 'n bonus. Lekker gerus.
Jo-ann V. - 31st December 2017
staying in Paternoster
Die kreefverkopers klim te gemaklik in die erwe in en mens voel bedreig.
Gillian V. - 31st December 2017
staying in Paternoster
Peace and piece of heaven.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com